positiwiteit Archives - Vat 'n blaaskans / Take a break

Dag 10 – 125 dae van dankbaarheid
deur Didi Cooke

Dis vandag vir my verskriklik erg om tussen mense te wees wat baie negatief is, elke dag van hulle lewe, wat nooit die positiewe kan raaksien nie. Ek kan getuig dat die Here vir my ŉ hart kom gee het wat 90% van die kere die glas half vol sien en nie half leeg nie. Ek probeer altyd die silwer rand om die donker wolk raak te sien. Dit help my ook om eerder vir die positiewe in mense te soek as om net die negatiewe raak te sien, want as jy foute gaan soek gaan jy hordes kry. As jy die mooi gaan soek en raaksien, smelt die mooi al die negatiewe weg.

Ek is dankbaar dat ek altyd positief kan en wil wees. Ek challenge jou om vandag positiwiteit te kies omdat jy kan!

The post Dag 10 – 125 dae van dankbaarheid appeared first on Vat 'n blaaskans / Take a break.

Dag 3 – 125 dae van dankbaarheid
deur Didi Cooke

Die vraag aan my is nou gevra: waaroor is ek dankbaar? In die lig van die onderwerp is mens geneig om te kyk na wat mens nie het nie en dan daarop te fokus. Wat baie mense nie weet nie … ek het vir jare gestruggle met negatiwiteit. Die struggle is party dae nog steeds real, maar daardie tyd was dit baie erg.

Op ŉ stadium in my lewe het ek ŉ baie diep pad met die Here gestap. Ek het
na baie van Joyce Meyer se preke gekyk en daar was heelwat oor negatiwiteit. Ek
het al die quotes oor positiwiteit gaan
neerskryf, dit gelamineer en elke dag daardeur gewerk en dan vir myself gesê ek
wil nie ŉ negatiewe mens wees nie en die Here gevra om my te help om my te
verander. Help me to keep going on.

Vandag kan ek sê, Dankie Here, dat ek nie meer is waar ek was nie, en dat ek weet dat ek eendag die eindproduk wat Hy vir my ingedagte het, in volle maat sal sien.

The post Dag 3 – 125 dae van dankbaarheid appeared first on Vat 'n blaaskans / Take a break.