silwer randjie Archives - Vat 'n blaaskans / Take a break

Dag 10 – 125 dae van dankbaarheid
deur Didi Cooke

Dis vandag vir my verskriklik erg om tussen mense te wees wat baie negatief is, elke dag van hulle lewe, wat nooit die positiewe kan raaksien nie. Ek kan getuig dat die Here vir my ŉ hart kom gee het wat 90% van die kere die glas half vol sien en nie half leeg nie. Ek probeer altyd die silwer rand om die donker wolk raak te sien. Dit help my ook om eerder vir die positiewe in mense te soek as om net die negatiewe raak te sien, want as jy foute gaan soek gaan jy hordes kry. As jy die mooi gaan soek en raaksien, smelt die mooi al die negatiewe weg.

Ek is dankbaar dat ek altyd positief kan en wil wees. Ek challenge jou om vandag positiwiteit te kies omdat jy kan!

The post Dag 10 – 125 dae van dankbaarheid appeared first on Vat 'n blaaskans / Take a break.

Dag 4 – 125 dae van dankbaarheid
deur Leoné Mostert

Om iets oor dankbaarheid te skryf, kom nie altyd maklik vir my nie. Sommige mense is pessimisties gebore en groot was my verbasing toe ŉ laerskool juffrou aan my uitgewys het dat ek eintlik ŉ baie negatiewe mens is. She was not wrong. Op ŉ dag scroll ek so deur Facebook en sien ŉ meme oor “dankbaarheid” wat my laat giggel het:

I am thankful for my legs.
They are always there to support me.
I am thankful for my arms.
They have always been by my side.
And lastly, I am thankful for my fingers.
I could always count on them.

So jy sien, mens sien dalk nie elke dag die silwer randjie om die donker wolk nie, maar daar is altyd iets om voor dankbaar te wees – veral wanneer dit iets is wat jou vir ŉ oomblik laat glimlag het.

The post Dag 4 – 125 dae van dankbaarheid appeared first on Vat 'n blaaskans / Take a break.