Gouelokkies en die professor Archives - Vat 'n blaaskans / Take a break

Gouelokkies en die professor – ŉ lesersindruk
Gouelokkies en die professor deur Cecilia Nortjé

9781779870162 uitgegee deur Romanza, ‘n druknaam van LAPA Uitgewers

Op skool was Connie die meisie:  mooi, blond, gewild en boonop met skatryk ouers. Tien jaar later is die bordjies vir Connie verhang: nou is sy ŉ geskeide enkelouer wat sukkel om kop bo water te hou. Toe die aantreklike Stef Neetlingh by haar gastehuis opdaag herken sy hom glad nie as Prof wat twee jaar voor haar op skool was nie. Daar is ŉ besliste aantrekkingskrag tussen die twee, maar Connie se geskeide buurman en haar eks krap so bietjie die kaartjie deurmekaar, wat verder aangehelp word deur Stef se kollega wat konstant met hom flankeer. Vir Stef is Connie steeds die goue meisies wat nie na gewone ouens soos hy sal kyk nie, terwyl Connie na allesbehalwe ŉ goue meisie voel.

Gaan hulle mekaar vind terwyl beide van hulle sukkel om nie aan die ander een te dink nie.

Cecilia Nortjé is ŉ gewilde Romanza skrywer, wat ook al haar hand gewaag het aan verhoudingsromans soos ŉ Huis vir altyd en ŉ Kans op vir altyd. Volg die skakel vir my resensies hieronder.

Resensies:  ŉ Huis vir altyd en ŉ Kans op vir altyd.

Cecilia se boeke is beskikbaar by meeste boekwinkels, aanlyn by LAPA of by Graffiti Boeke.

The post Gouelokkies en die professor – ŉ lesersindruk appeared first on Vat 'n blaaskans / Take a break.