Ek is lief vir Afrikaans, al het ek soms die neiging om ‘n bietjie te skryf soos ek praat – nie so suiwer nie. Daar is vir my net niks lekkerder as lekker Afrikaanse woorde nie. Niks lekkerder om ‘n boodskap ordentlik uit te skryf nie. Toe my seun in laerskool was, was Mixit en hulle manier van skryf vreeslik Read More
Tag: Afrikaans 100
Afrikaans word 100 in 2025
Vandag is die inleiding na die feesvieringe om Afrikaans se 100 jaar te vier. Gaan kyk gerus op Afrikaans 100 se webtuiste en geniet al die lekker inligting oor Afrikaans. Gaan lees hier waarvoor Afrikaans 100 staan. Wens jou gunsteling woord in Afrikaans hier geluk en staan ‘n kans om ‘n Afrikaans 100 T-hemp te wen. Word deel van die Read More