Afrikaans, my taal!

Ek is lief vir Afrikaans, al het ek soms die neiging om ‘n bietjie te skryf soos ek praat – nie so suiwer nie. Daar is vir my net niks lekkerder as lekker Afrikaanse woorde nie. Niks lekkerder om ‘n boodskap ordentlik uit te skryf nie. Toe my seun in laerskool was, was Mixit en hulle manier van skryf vreeslik Read More

My liefde vir Afrikaans

Dit voel of my liefde vir Afrikaans maar van altyd af daar was, maar ek onthou spesifiek hoe ek elke boek wat ek my hande kon oplê verslind het van ‘n baie jong ouderdom af. In laerskool het ek alles (in Afrikaans) gelees wat beskikbaar was in die skoolbiblioteek. My ma het my destyds by ‘n boekklub aangesluit waar ek Read More

Afrikaans word 100 in 2025

Vandag is die inleiding na die feesvieringe om Afrikaans se 100 jaar te vier. Gaan kyk gerus op Afrikaans 100 se webtuiste en geniet al die lekker inligting oor Afrikaans. Gaan lees hier waarvoor Afrikaans 100 staan. Wens jou gunsteling woord in Afrikaans hier geluk en staan ‘n kans om ‘n Afrikaans 100 T-hemp te wen. Word deel van die Read More

Plaaskombuisverlange

deur Nico Moolman 14/02/2005 Ek weet nie wie Nico Moolman is nie, maar ek het die aangehegte gekry by ‘n VLV oggend en die nostalgie loop dik na Mamma se kombuis en heerlike geregte en gebak wat sy kon optower. Die Murasie staan grafsteen op die Ouplaas se werf. Klitsgras strooi confetti wat die weeskinders erf. ‘n Dwarrel soek blare, Read More

Moenie die dooswyn vergeet nie!

Gisteraand woon ek die boekbekendstelling by van die nuutste boek, Marinda kook met blikkies enpakkies, van die kleurvolle en flambojante Marinda Engelbrecht. Ons is heerlik vermaak deur hierdiekleuryke vrou en haar ongelooflike humorsin en die lyn wat ons die hardste laat lag het was: Moeniedie dooswyn vergeet nie!!! Duidelik val dooswyn as ‘n kookwyn onder blikkies en pakkies. Die gesprek Read More

Watter ou boeke treasure jy?

Oom Willem is seker so rondom 85 jaar oud en hy maak huis skoon. Daar het twee bokse met boeke by my aangekom via kollega Mandia en daar is blykbaar nog ’n boks op pad. Nou kyk mooi na die twee boeke op die foto: dis nie oorspronklike uitgawes nie, maar die eerste een van Twee vir ’n stuiwer deur Read More

Ontvlug jy ook in romanses?

Ek is totaal en al verslaaf aan lees en ’n lekker romanse is maar net eenvoudig lekker!  Het jy geweet binne elke Romanza-titel van LAPA is daar ’n Het jy geweet? … no pun intended!! 😉 Het jy geweet dat wanneer jy ’n romanse lees, veroorsaak dit ’n chemiese reaksie in jou brein wat jou goed laat voel? Het jy Read More

Wie is ek?

Ek is ʼn aktiewe leser en lees bykans enige iets van kinderboeke tot niefiksie, maar ek sit maklik ʼn vervelige boek neer. Tyd is te kosbaar om te mors.  Ek droom al jare oor my eie blog met geen idee waaroor ek werklik wil skryf nie. My eerste domein (woordkuns) was al meer as 10 jaar gelede geregistreer. Intussen het Read More

WOW!

Oorspronklike skrywer onbekend WOW!!!! DIT IS N TREFFENDE WAKE UP Call ‼️‼️‼️ Die werknemers van ‘n groot maatskappy het teruggekeer van hul ete breek en by die ingangs portaal van die kantore is hulle begroet deur ‘n kennisgewing wat lees:“Die persoon wat jou die meeste verhinder het om te groei in die onderneming, is gister oorlede. Ons nooi jou uit Read More

Lydenstyd 2021 uitdaging

Lees ook gerus my Engelse skriffel met vrae en antwoorde rondom Lyndenstyd hier. Hierdie idee het ek ‘n paar jaar gelede gesien en gedink dis nogals ‘n baie oulike idee om te volg tydens Lyndenstyd. Sit elke dag iets in die sak wat jy nie meer gebruik nie en wat nog deur iemand anders gebruik kan word. En aan die Read More

Tuisonderrig

Gedurende die laaste paar dae het daar op verskeie plekke op Facebook en ander sosiale media platforms gesprekke plaasgevind rondom tuisonderrig. Sedert my seun in laerskool was, was daar verskeie mense van wie ek gehoor het wat hulle kinders tuisonderrig het. Op laerskool is dit seker makliker om dit te doen as op hoërskool, maar ek het nog nooit daarvoor Read More