Mense vra altyd waarom ek ~ wat maar eintlik ‘n stadskind grootgeword het ~ wil platteland toe. Dis waar ek Vader se teenwoordigheid langs my voel wanneer ek stap op die stofpaaie tussen plase of deur ‘n dorp. Dis waar ek Sy stem hoor in die geruis van die wind deur die bome se blare of in die rollende branders. Read More
Tag: Vader
Nooi jy Vader in jou “space” in?
Soms wonder ons waarom God ons sekere dinge nie gee of help waar ons hulp nodig het in ons lewens nie … ons dink daaroor, dis ‘n versugting in ons hart en ons sê dalk dis wat ons wil hê.MAAR vra ons ooit vir Hom? Heilige Gees is ‘n ware gentleman … Hy wag dat ons Hom in nooi in Read More
Dag 18 – Vroue-maand 2020
Vrouwees in uitdagende tye … om vrouwees te oorleef is slegs moontlik deur ’n verhouding met jou Vader te hê. Dit het nog nooit deur al die eeue verander nie. Ek deel graag vandag met julle Korinthiër 4:9b. Ja, al word ek onderstebo geloop, sal ek deur God se krag en genade, nie bly lê nie EN weer (en weer Read More