Dag 31 – Vroue-maand 2020

deur Surene Esterhuizen Ek het nou vir ‘n paar dae niks  geskryf nie, maar dit was nodig om ‘n bietjie terug te staan en net dinge so ‘n bietjie te evalueer. Vroue-maand van 2020 dink ek het ‘n bietjie meer uit ons almal gevat as wat ons werklik gehad het om te gee, maar tog het ons dit êrens uit Read More

Dag 21 – Vroue-maand 2020

deur Surene Esterhuizen Wanneer laas het jy iets vir die eerste keer gedoen? Sowat twee jaar gelede het ek vir die eerste gewaag om ‘n motorfiets ‘n ry. Nogals ‘n bietjie vreesaanjaend gewees. Sowat ‘n week gelede is ek gechallenge om ‘n video clip te maak oor “Vrouwees in uitdagende tye”. Nou ja, net die versoek alleen het my die Read More

Dag 18 – Vroue-maand 2020

Vrouwees in uitdagende tye … om vrouwees te oorleef is slegs moontlik deur ’n verhouding met jou Vader te hê. Dit het nog nooit deur al die eeue verander nie. Ek deel graag vandag met julle Korinthiër 4:9b. Ja, al word ek onderstebo geloop, sal ek deur God se krag en genade, nie bly lê nie EN weer (en weer Read More

Dag 17 – Vroue-maand 2020

deur Surene Esterhuizen Ek het nou Dag 13 laas iets geskryf, maar het besluit ek gaan nou nie my polse afkou omdat ek 3 dae gemis het nie. Ek was besig met navorsing vir daai skriffel oor wanneer laas het jy iets vir die eerste keer gedoen.  Intussen … kom ek vergas julle met … … my gunsteling dis se Read More

Dag 13 – Vroue-maand 2020

deur Surene Esterhuizen Elke vrou is bietjie ek-tyd aan haarself verskuldig. Ek het die langnaweek wat verby is bietjie tyd vir myself gevat. Ek het beplan om baie te stap en te lees, maar ek het omtrent net baie geslaap en geëet! Dit was nie noodwendig sleg vir my menswees nie, net die skaal het geprotesteer. Mens hoef egter nie Read More