deur Surene Esterhuizen Ek het nou vir ‘n paar dae niks geskryf nie, maar dit was nodig om ‘n bietjie terug te staan en net dinge so ‘n bietjie te evalueer. Vroue-maand van 2020 dink ek het ‘n bietjie meer uit ons almal gevat as wat ons werklik gehad het om te gee, maar tog het ons dit êrens uit Read More
Tag: Vrouedag
Dag 21 – Vroue-maand 2020
deur Surene Esterhuizen Wanneer laas het jy iets vir die eerste keer gedoen? Sowat twee jaar gelede het ek vir die eerste gewaag om ‘n motorfiets ‘n ry. Nogals ‘n bietjie vreesaanjaend gewees. Sowat ‘n week gelede is ek gechallenge om ‘n video clip te maak oor “Vrouwees in uitdagende tye”. Nou ja, net die versoek alleen het my die Read More
Dag 20 – Vroue-maand 2020
deur Surene Esterhuizen ‘n Jaar gelede het ek iets op Facebook gedeel wat ek vandag so ‘n bietjie gaan aanpas met my eie gedagtes daarby: Wat sê jou pryskaartjie? Die oorspronklike skrywer hiervan is onbekend aan my, maar dis ‘n powerful statement! As jy nie met liefde en respek behandel word nie, kyk dan na jou pryskaartjie. Wat sê jou Read More
Dag 19 – Vroue-maand 2020
deur Surene Esterhuizen Trotse ma-oomblike is ‘n gróót voorreg! Vanaand het my hart se punt vir homself protein pancakes gemaak. Die maklikste resep denkbaar: 4 eiers, 2 scoops whey protein, 2 teelepels bakpoeier en bietjie melk om die beslag lekker te meng. En walla!! Dan bak jy dit. Hy het dit bedien met grondboontjiebotter op elkeen, bloubessies tussen elke laag, Read More
Dag 18 – Vroue-maand 2020
Vrouwees in uitdagende tye … om vrouwees te oorleef is slegs moontlik deur ’n verhouding met jou Vader te hê. Dit het nog nooit deur al die eeue verander nie. Ek deel graag vandag met julle Korinthiër 4:9b. Ja, al word ek onderstebo geloop, sal ek deur God se krag en genade, nie bly lê nie EN weer (en weer Read More
Dag 17 – Vroue-maand 2020
deur Surene Esterhuizen Ek het nou Dag 13 laas iets geskryf, maar het besluit ek gaan nou nie my polse afkou omdat ek 3 dae gemis het nie. Ek was besig met navorsing vir daai skriffel oor wanneer laas het jy iets vir die eerste keer gedoen. Intussen … kom ek vergas julle met … … my gunsteling dis se Read More
Dag 13 – Vroue-maand 2020
deur Surene Esterhuizen Elke vrou is bietjie ek-tyd aan haarself verskuldig. Ek het die langnaweek wat verby is bietjie tyd vir myself gevat. Ek het beplan om baie te stap en te lees, maar ek het omtrent net baie geslaap en geëet! Dit was nie noodwendig sleg vir my menswees nie, net die skaal het geprotesteer. Mens hoef egter nie Read More
Dag 12 – Vroue-maand 2020
deur Surene Esterhuizen Tyd is die een kommoditeit waaraan jy absoluut niks kan verander nie. Jy het 24 uur per dag. Jy kan dit nie minder of meer maak nie. Jy kan dit nie vinniger of stadiger laat verbygaan nie. Al is daar wêreldwyd heelwat lande wat nie dieselfde minuut en uur beleef as ons nie, het ons steeds geen Read More
Dag 11 – Vroue-maand 2020
deur Surene Esterhuizen 1 Pet 5:7 – Die Boodskap sê: “God is nie aan die kant van mense wat te veel van hulleself dink nie; Hy is goed vir mense wat tevrede met hulle self is sonder om windmakerig te wees.” Hy sê ons is nie beter as ander omdat ons in Hom glo nie. Dan wonder ons hoekom die Read More
Dag 8 – Vroue-maand 2020
Deur Surene Esterhuizen Sjoe! Vandag se post is bietjie laat, maar internet toegang is ‘n luukse hier waar ek nou is. Vandag dedicate ek aan Ma-wees. Gister het my kind vir die dag uitgegaan en saam met vriende Tafelberg te voet opgegaan. Voordat ek werk toe is, het ek eers vir hom en sy vriende gebid vir beskerming. Maar nes Read More
Dag 7 – Vroue-maand 2020
deur Surene Esterhuizen Ek sien uit na die langnaweek en ’n heerlike roadtrip na Bonnievale. Ek kan nie wag nie!! Dit gaan hopelik ’n siel verrykende naweek wees en dan het ek nog twee boeke op my lys wat ek ook wil klaar lees. Ek wil net slaap, gaan stap – hopelik speel die weer saam. Hier is solank ’n Read More
Dag 3 – Vroue-maand 2020
deur Surene Esterhuzien Vandag bring ek hulde aan een van favourite boeke: Koeke en terte, uitgegee deur Lux Verbi en geskryf deur Susan Coetzer – skrywer en motiveringspreker van formaat. Verlede jaar, Oktober, kry ek by ʼn ander Susan ʼn paar boeke vir my verjaardag. Een van die present-boeke is Koeke en Terte. Ek het dit uiteindelik hierdie naweek klaar Read More
Dag 1 ~ Vroue-maand 2020
deur Surene Esterhuizen Op hierdie eerste dag van Vroue-maand wil ek hulde bring aan die eerste vrou in my lewe: my Moeksie. My ma was ’n streng ma, en ja, as kind het ek dit baie kere gehaat wanneer maats baie meer vryheid gehad het as ek. As ek dink aan die situasies waarin sommige van hulle hul bevind het, Read More