Dag 31 – Vroue-maand 2020

deur Surene Esterhuizen Ek het nou vir ‘n paar dae niks  geskryf nie, maar dit was nodig om ‘n bietjie terug te staan en net dinge so ‘n bietjie te evalueer. Vroue-maand van 2020 dink ek het ‘n bietjie meer uit ons almal gevat as wat ons werklik gehad het om te gee, maar tog het ons dit êrens uit Read More

Dag 20 – Vroue-maand 2020

deur Surene Esterhuizen ‘n Jaar gelede het ek iets op Facebook gedeel wat ek vandag so ‘n bietjie gaan aanpas met my eie gedagtes daarby: Wat sê jou pryskaartjie? Die oorspronklike skrywer hiervan is onbekend aan my, maar dis ‘n powerful statement! As jy nie met liefde en respek behandel word nie, kyk dan na jou pryskaartjie. Wat sê jou Read More

Dag 19 – Vroue-maand 2020

deur Surene Esterhuizen Trotse ma-oomblike is ‘n gróót voorreg! Vanaand het my hart se punt vir homself protein pancakes gemaak. Die maklikste resep denkbaar: 4 eiers, 2 scoops whey protein, 2 teelepels bakpoeier en bietjie melk om die beslag lekker te meng. En walla!! Dan bak jy dit. Hy het dit bedien met grondboontjiebotter op elkeen, bloubessies tussen elke laag, Read More

Dag 18 – Vroue-maand 2020

Vrouwees in uitdagende tye … om vrouwees te oorleef is slegs moontlik deur ’n verhouding met jou Vader te hê. Dit het nog nooit deur al die eeue verander nie. Ek deel graag vandag met julle Korinthiër 4:9b. Ja, al word ek onderstebo geloop, sal ek deur God se krag en genade, nie bly lê nie EN weer (en weer Read More

Dag 11 – Vroue-maand 2020

deur Surene Esterhuizen 1 Pet 5:7 – Die Boodskap sê: “God is nie aan die kant van mense wat te veel van hulleself dink nie; Hy is goed vir mense wat tevrede met hulle self is sonder om windmakerig te wees.” Hy sê ons is nie beter as ander omdat ons in Hom glo nie. Dan wonder ons hoekom die Read More