Dag 19 – Vroue-maand 2020

deur Surene Esterhuizen

Trotse ma-oomblike is ‘n gróót voorreg! Vanaand het my hart se punt vir homself protein pancakes gemaak. Die maklikste resep denkbaar:

4 eiers, 2 scoops whey protein, 2 teelepels bakpoeier en bietjie melk om die beslag lekker te meng. En walla!! Dan bak jy dit.

Hy het dit bedien met grondboontjiebotter op elkeen, bloubessies tussen elke laag, bo op piesangs gesny met stroop bo oor. Dit lyk yummy!

And it smelled divine

Volg gerus die skakel na die resep!