Dag 31 – Vroue-maand 2020

deur Surene Esterhuizen Ek het nou vir ‘n paar dae niks  geskryf nie, maar dit was nodig om ‘n bietjie terug te staan en net dinge so ‘n bietjie te evalueer. Vroue-maand van 2020 dink ek het ‘n bietjie meer uit ons almal gevat as wat ons werklik gehad het om te gee, maar tog het ons dit êrens uit Read More

Dag 3 – Vroue-maand 2020

deur Surene Esterhuzien Vandag bring ek hulde aan een van favourite boeke: Koeke en terte, uitgegee deur Lux Verbi en geskryf deur Susan Coetzer – skrywer en motiveringspreker van formaat. Verlede jaar, Oktober, kry ek by ʼn ander Susan ʼn paar boeke vir my verjaardag.  Een van die present-boeke is Koeke en Terte. Ek het dit uiteindelik hierdie naweek klaar Read More