IRMA VENTER – Fenominaal

Irma Venter bewus geraak met die lees van haar S-reeks: Skoenlapper (2012), Skrapnel (2013), Sondebok (2014), Skarlaken (2015), Sirkus (2017), Sondag (2018) en Sewe-en-veertig (2019). Tóé reeds het ek met die lees van elke boek gevoel dat sy net beter word hoe meer sy skryf. Wanneer jy dink daar is nie meer ruimte waarin sy Read More

Lesersindruk: Saggies ontwaak my hart

Saggies ontwaak my hart deur Magda Schmidt 9781779870339, uitgegee deur LAPA Romanza Karen is van voornemens om nie in ʼn verhouding betrokke te raak voordat sy heelwat ouer is nie – totdat haar gunstelingneef haar aan George Ferreira voorstel. Na ʼn paar maande wil George hul verhouding verder voer wat indruis teen Karen se sterk Read More

’n Trekker vir twee – ’n lesersindruk

’n Trekker vir twee deur Ilze Beukes Ansone erf onverwags oom Simon se plaas. Sy is reeds verlief op die plaas met die rondawel, ooptes en berge. Milner, haar nuwe buurman wil graag die plaas koop, maar sy weier, want sy kan nie wag om haar droom om te boer te bewaarheid nie. Sy kry Read More

Bloedsomer

indrukkompetisie NB-Uitgewers/Publishers Titel: BloedsomerSkrywer: Sidney GilroyUitgewer: Human & Rousseau (2024)ISBN: 9780798184212 Nog lank voordat Bloedsomer op die rak beland, trek sy voorblad onmiddellik my aandag – dis immers in my gunsteling kleur! Ek kon dus nie wag om die boekgesprek in Durbanville by te woon en my getekende kopie in my hand vas te hou Read More

Siembamba

NB-Uitgewers/Publishers Titel: SiembambaSkrywer: Madelein RustISBN: 9780798183765Uitgewer: Human & RousseauPrys: R330 Siembamba, mamma se kindjieSiembamba, mamma se kindjieDraai sy nek om, gooi hom in die slootTrap op sy kop, dan is hy dood Dis eintlik ongelooflik, hoe mens sommer die wysie en lirieke in jou kop hoor, wanneer jy die woordjie Siembamba lees. Eers wou ek Read More

#shoot4purpose

Just over 4 weeks I ago I joined the #shoot4purpose initiative in Cape Town. This transformative street photography program was started by three amazing guys: Quaniet Richards, Nawawie Mathews and Shamiel Albertyn. The initiative grew so much that they are now assisted by an advisory council of 5 ladies who have also done the program Read More

Die pad na ware wysheid

Die pad na ware wysheid – 366 Dagstukkies deur Lizette Murray ISBN 978-0-7963-2309-5 ~ Lux Verbi ~ R290-00 Ek is dol oor kompetisies en wanneer daar een op sosiale media opduik, dan neem ek deel en raai wat? Die keer was ek die gelukkige wenner van Lizette Murray se dagstukkie boek om mens op die Read More

Grietjie se loutering deur Bettina Wyngaard

Sommer vroeg in hoofstuk 1 vind ek aanklank met die hoofkarakter, Grietjie en haar “swaar handsak vol net-ingevals”.  (Jy weet, daardie vir net-ingeval jy dit nodig het goed?) Grietjie Cupido is ‘n weduwee en enkelma van Lienkie en Heinie. Lienkie is die oudste en sy het ‘n goeie werk. Sy is Grietjie se hardekwas-kind met Read More

Katvis deur Annelie Botes

Penguin Random House SA R300.00 Publikasiedatum: Mei 2023 Te koop by: Takealot / Loot / Exclusive Books / Wordsworth Books / Graffiti Books Die spreekwoord “haastige hond verbrand sy mond” was nog nooit waarder vir Marja as juis op hierdie tydstip van haar lewe nie. Ná haar 12 jaar van hel saam met haar narsistiese Read More

On stage at The Drama Factory

DuPreez Strauss with Dreamland – Starts Thursday! DuPreez Strauss returns home from his last World Tour of Lion King. He will be bringing you your happiest childhood animation feature film music memories – like you’ve bever heard them before.For the last 14 years DuPreez Strauss has been Associate Music Director and Orchestra Conductor of Disney’s “The Lion King” Musical Read More

Op die planke by “The Drama Factory”

Beste Afrikaans komedie met Klinklaar Woensdag aand.   Wilma en Jasmyn is twee televisie sjefs en glanspersoonlikhede. Albei is legendes van die bedryf, maar hul sterre is aan die verskiet. In ‘n poging om hul loopbane ‘n hupstoot te gee het hul agente ‘n briljante plan, laat hul saam ‘n kookprogram aanbied. Enigste probleem, hul haat mekaar, Read More

Plaaskombuisverlange

deur Nico Moolman 14/02/2005 Ek weet nie wie Nico Moolman is nie, maar ek het die aangehegte gekry by ‘n VLV oggend en die nostalgie loop dik na Mamma se kombuis en heerlike geregte en gebak wat sy kon optower. Die Murasie staan grafsteen op die Ouplaas se werf. Klitsgras strooi confetti wat die weeskinders Read More

Andy Rooney’s thoughts on women over 40!

Andy Rooney’s thoughts on women over forty, Do you agree with him? As I grow in age, I value women who are over forty most of all. Here are just a few reasons why: A woman over forty will never wake you in the middle of the night to ask, “What are you thinking?” She Read More

Salemstraat deur Erla Diedericks

Hóé goed ken jy jou bure?  Kén jy hulle regtig? Dis soos enige straat in enige voorstad van Kaapstad … getroude paartjies met of sonder kinders, dalk ’n huisvroutjie of twee, een wat ’n salon van die huis af bedryf en dan natuurlik om alles net ’n bietjie spice te gee: die seksbom … die Read More

Moenie die dooswyn vergeet nie!

Gisteraand woon ek die boekbekendstelling by van die nuutste boek, Marinda kook met blikkies enpakkies, van die kleurvolle en flambojante Marinda Engelbrecht. Ons is heerlik vermaak deur hierdiekleuryke vrou en haar ongelooflike humorsin en die lyn wat ons die hardste laat lag het was: Moeniedie dooswyn vergeet nie!!! Duidelik val dooswyn as ‘n kookwyn onder Read More