Almost 6 months ago we returned from Israel. It was the best 10 days of my life in a really long time. We have a little WhatsApp group and we still can’t seem to part. We are one amazing group and we are really brothers and sisters in Christ. We originally planned to go to Read More
Author: Surene
Watter ou boeke treasure jy?
Oom Willem is seker so rondom 85 jaar oud en hy maak huis skoon. Daar het twee bokse met boeke by my aangekom via kollega Mandia en daar is blykbaar nog ’n boks op pad. Nou kyk mooi na die twee boeke op die foto: dis nie oorspronklike uitgawes nie, maar die eerste een van Read More
Boekverslag: Die Bewonderaar
Titel: Die Bewonderaar Skrywer: Erla-Mari Diedericks Uitgewer: Wenkbrou, ‘n druknaam van LAPA Uitgewers ISBN: 978-1-7763-5508-2 I am not what happened to me, I am what I choose to become Dominique du Randt, in die sekswerkerskring beter bekend as Courtesan, word in hegtenis geneem vir die wrede moord op haar ma, Tess. Dominique beland in die Read More
Silwerfontein staproete – ja of nee?
deur Vicky Pieters Ons het ‘n hiking trip gereël omdat ons Julie die Vis gaan stap. Die een klomp het Vrydagaand op die plaas in ‘n ou bus gaan slaap (base camp) en 3 van ons het Saterdagoggend baie opgewonde om 6h00 vertrek om by hulle aan te sluit. Foto’s is geneem van ons 13 Read More
Nightbirde
A few weeks after Nightbirde became an internet sensation, I post this to remind you all once again … YOU CAN’T WAIT UNTIL LIFE ISN’T HARD ANYMORE BEFORE YOU DECIDE TO BE HAPPY. In her own words read Jane’s full story here: “After the doctor told me I was dying, and after the man I Read More
ODE TO A SPELL CHECKER
My internet search shows this was written by Jerrold H Zar Eye halve a spelling check her,It came with my pea sea.It plane lee marks four my revueMiss steaks aye kin knot sea.Eye ran this poem threw it,Your sure reel glad two no.Its vary polished in it’s weigh,My checker tolled me sew.A check her is Read More
Want to be larger than life?
I found this piece and photo on the internet, and just had to share this by Katharine Hepburn, in her own words: “Once when I was a teenager, my father and I were standing in line to buy tickets for the circus. Finally, there was only one other family between us and the ticket counter. Read More
Interact with people, not devices
Author: Unknown (found this nugget somewhere on Facebook) I spent an hour in the bank with my dad, as he had to transfer some money. I couldn’t resist myself and asked, ”Dad, why don’t we activate your internet banking?” ”Why would I do that?” he asked. ”Well, then you won’t have to spend an hour Read More
Littekens … dag 17 van Lydenstyd 2021
EK WEET NIE WIE VIR DIE ONDERSTAANDE SKRIFFEL EN FOTO KREDIET MOET KRY NIE, maar op dag 17 van Lydenstyd 2021 sê Vader vir ons dat Hy ons nooit ooit sal laat los nie. Ek deel dit dus graag … in die hoop dat dit vir JOU iets sal beteken vandag. ‘n Paar jaar gelede, Read More
Dag 74 – 125 dae van dankbaarheid
deur Reneé Smit Dankbaar vir… Ek is baie lief vir diere. Inteendeel, soms spot ek dat ek liewer is vir diere as vir mense. Ek is dankbaar vir die voorreg om diere te kan hê. Om lief te kan wees vir iets anders as myself, my familie, vriende. Diere (en die natuur) maak iets wakker Read More
Dag 72 – 125 dae van dankbaarheid
deur Reneé Smit Dankbaarheid – dit bly ‘n woord gevul met soveel diepte. ‘n Woord wat nie ligtelik opgeneem moet word nie. ‘n Woord wat maklik gesê word, maar soms min oor gedink word. Soms wanneer ek wakker word is ek soooo moeg dat ek my kop net onder die komberse wil indruk… En dan Read More
Dag 46 – 125 dae van dankbaarheid
deur Reneé Smit Soms is daar net nie veel meer wat mens kan sê as dit nie: Ek is dankbaar die week is verby! Dankie tog vir Vrydagaande waar jy die soet en sout sweet van die week met seep van jou kan afwas en net jou voete kan lig en rustig raak. Dankie vir Read More
Dag 30 – 125 dae van dankbaarheid
deur Nicolene van der Mescht La di da! Vanoggend sing ek, my hart jubel en juig. Al slaap ek eintlik nog, ek sal my hart oortuig dat ek dankbaar is! My oë is nog toe, die seisoen wat verander kan ek in my liggaam voel. Elkeen in my huis se slaap patrone verander sommer saam Read More
Dag 29 – 125 dae van dankbaarheid
deur Reneé Smit Gemeenskap van gelowiges … Samesyn van vriende … Gister was weer sulke tyd. Vanwee die gewraakte C-woord kan daar nie naweek retreats gedoen word nie. Maar niks verhoed ‘n klomp vroue om bymekaar te kom nie. Dis ‘n dag retreat! Die dinge word vinnig gereël en Saterdag oggend vroeg ry ons deur Read More
Dag 28 – 125 dae van dankbaarheid
deur Leoné Mostert Ah. Vandag is ek dankbaar vir my werk. Ek het hier in die middel van die hard lockdown besluit om my eie besigheid te laat registreer. Eerstens, is ek dankbaar vir my Pa wat jare gelede ’n beslotekorporasie vir my eenkant gehou het, sodat ek iets daarmee kon doen as ek sou Read More
Dag 27 – 125 dae van dankbaarheid
deur Marinda van Wyk Ek is ewig dankbaar vir julle vroue, sussies in Jesus, hartsvriendinne, geesgenote in Christus, omgee vriendinne, met wie ek my kan vereenselwig, mee kan identitifiseer, en wie met my kan identitifiseer. Gister was daar onverwags ‘n plekkie vir my by ‘n dag retreat, en dadelik het my suster my gekontak: kom Read More
It takes a village to raise a child
deur Ben Gibbons Ek share hierdie vandag in Bennie (dis soos ek hom leer ken het) se eie woorde, want dis wat uit sy ♡ uit kom. Geen korreksies, niks, want dit gaan die hart van wat hy sê verander. Trots op die jongman wat sê wat hy wil wanneer nodig. ‘it takes a village Read More
Dag 23 – 125 dae van dankbaarheid
deur Leoné Mostert Vandag is ek dankbaar vir my geloof. Ek sit nie elke Sondag voor in die kerk nie. Ek is nie iemand wat Jesus voor en agter nie, want ek het in ‘n gemeente grootgeword waar dáárdie mense die ergste mense was. Goeie voorbeeld: die oom wat voor Sondagskool voor in die kerk Read More
Dag 19 – 125 dae van dankbaarheid
deur Leoné Mostert Op die 16de September sit en heeldag angstig en wag vir my doktersafspraak. Man, jy kon met my toor. Ek was bitter nervous. Ek scroll vir die 300ste keer deur Facebook en Instagram en woeps, lui my foon. “Carley”. Carley? Hoekom bel sy my? Ons het jare laas gesels en mekaar nog Read More