Dag 15 – 125 dae van dankbaarheid

deur Leoné Mostert Weet jy wat is dankbaar? The real deal, diep dankbaar? Vandag ervaar ek dit in soveel oorvloed dat ek eintlik voel asof ek afblaas. Asof die berg wat op my skouers was, weg is. So dankbaar is ek, dat ek eintlik net wil tjank. Na my diagnose met my long storie vroeër Read More

Dag 5 – 125 dae van dankbaarheid

deur Nicolene van der Mescht Daardie sagte soentjies op my wang … Fluister in my oor: Ek is baie lief vir jou, mamma! Nat-bekkie soene van my baba dogtertjie, okay sy is amper nie meer ʼn baba nie, maar steeds my baba! Dis als wat my hartsnare roer!  Wanneer ek by die werk is dan Read More

Dag 4 – 125 dae van dankbaarheid

deur Leoné Mostert Om iets oor dankbaarheid te skryf, kom nie altyd maklik vir my nie. Sommige mense is pessimisties gebore en groot was my verbasing toe ʼn laerskool juffrou aan my uitgewys het dat ek eintlik ʼn baie negatiewe mens is. She was not wrong. Op ʼn dag scroll ek so deur Facebook en Read More

Isolasie-dinge …

deur Annette Havenga Hou jy ook sosiale media dop om te sien waarmee die res van Suid-Afrika hulself besig hou gedurende hierdie inperkings tyd? Net soos vele ander lande in die wêreld moet ons tuis bly en ons afstand van ander mense hou. Gesels en kuier kan jou siek maak. Nogal ‘n tall order vir Read More