Dag 5 – 125 dae van dankbaarheid

deur Nicolene van der Mescht Daardie sagte soentjies op my wang … Fluister in my oor: Ek is baie lief vir jou, mamma! Nat-bekkie soene van my baba dogtertjie, okay sy is amper nie meer ʼn baba nie, maar steeds my baba! Dis als wat my hartsnare roer!  Wanneer ek by die werk is dan verlang ek my dood na Read More

Dag 10 – Vroue-maand 2020

deur Surene Esterhuizen Dag 10 se post – wanneer julle die onderstaande lees, sal julle verstaan hoekom Dag 10 eers vandag gedeel word. ’n Tyd gelede het ek ’n blog geskryf oor ’n Afrikaanse sepie: Sonkring. Die program is êrens in die 90s geskiet en ek het veral opgelet na die feit dat daar nog nie selfone was nie. Jy Read More