Lesersindruk: Die reünie

Ten spyte van die feit dat sussie eintlik al in haar jare is, bloos sy nog vreeslik erg wanneer dit by ‘n Stoom Romanza kom. Gelukkig bestaan die boek uit veel meer as net ‘n gestoom. Hierdie een was ‘n lékker lees. Erla Diedericks het haarself oortref met die humor hier in. Ek het ‘n paar keer kliphard uitgebars van die lag. Die heldin, Read More

Salemstraat deur Erla Diedericks

Hóé goed ken jy jou bure?  Kén jy hulle regtig? Dis soos enige straat in enige voorstad van Kaapstad … getroude paartjies met of sonder kinders, dalk ’n huisvroutjie of twee, een wat ’n salon van die huis af bedryf en dan natuurlik om alles net ’n bietjie spice te gee: die seksbom … die een wat deur byna elke Read More

Boekverslag: Die Bewonderaar

Titel: Die Bewonderaar Skrywer: Erla-Mari Diedericks Uitgewer:  Wenkbrou, ‘n druknaam van LAPA Uitgewers ISBN: 978-1-7763-5508-2 I am not what happened to me, I am what I choose to become Dominique du Randt, in die sekswerkerskring beter bekend as Courtesan,  word in hegtenis geneem vir die wrede moord op haar ma, Tess. Dominique beland in die Molenberg-Psigiatriese Hospitaal, waar alle pasiënte Read More