Jakkals en Wolf 2 deur Wendy Maartens met illustrasies deur Gerda Smit, uitgegee deur Lapa Kinder- en Jeug. Ek het so lekker gelees aan Jakkals en Wolf 2 dat ek skoon spyt is dat ek nie die eerste Jakkals en Wolf boek ook onder oë gehad het nie. Ek het so verlang na my pa, want hy het altyd vir Read More
Tag: LAPA
Lesersindruk – Lêplek vir die hart
Lêplek vir die hart deur Marilé Cloete, uitgegee deur Romanza, ‘n druknaam van LAPA Uitgewers, is ‘n lekker liefdesverhaal oor tweede kanse. (ISBN 9781779875341) Iris Koopman keer met haar dogtertjie, Rosie, terug na Suid-Afrika, tot haar ouers se vreugde. Die eerste keer wat sy na haar terugkeer by vriende gaan kuier, loop sy in haar eksman, Brandon, vas. Sy drinkery Read More
Resensie -Jani Jonker gloei in die donker
Jani Jonker gloei in die donker deur Fanie Viljoen, met pragtige illustrasies deur Emily House ISBN 9780637005586, LAPA Kinder- en Jeugboeke, Sagteband @ R160 I wish I was a glow worm: A glow worm’s never glum. ‘Cos how can you be unhappy When the sun shines out your bum! Hierdie oulik boekie wat geskik is vir jong lesers van 9+ jaar het my onmiddellik Read More
Lesersindruk: Saggies ontwaak my hart
Saggies ontwaak my hart deur Magda Schmidt 9781779870339, uitgegee deur LAPA Romanza Karen is van voornemens om nie in ʼn verhouding betrokke te raak voordat sy heelwat ouer is nie – totdat haar gunstelingneef haar aan George Ferreira voorstel. Na ʼn paar maande wil George hul verhouding verder voer wat indruis teen Karen se sterk beginsels. Intussen ontdek sy ook Read More
’n Trekker vir twee – ’n lesersindruk
’n Trekker vir twee deur Ilze Beukes Ansone erf onverwags oom Simon se plaas. Sy is reeds verlief op die plaas met die rondawel, ooptes en berge. Milner, haar nuwe buurman wil graag die plaas koop, maar sy weier, want sy kan nie wag om haar droom om te boer te bewaarheid nie. Sy kry ʼn onaangename verrassing toe sy Read More
Om aan ʼn ster te raak – Frenette van Wyk
Om aan ʼn ster te raak deur Frenette van Wyk, ISBN 978-1-77987-035-3 Romanza ʼn druknaam van LAPA Uitgewers Die jeep kantel weer en haar kop ruk eenkant toe, tref die kant van die deur met ʼn harde slag. Alles om haar raak swart. (9) Shiloh word wakker in bevind haarself half begrawe in die sandduin. Sy wonder waar Yusuf en Read More
ʼn Huis vir altyd deur Cecilia Nortjé
ʼn Huis vir altyd is een van Cecilia se 2020 liefdesverhale en ek het lekker op die Libby App gelees aan hierdie dik boek. Milan is ons heldin wat na haar ontroue man se dood in ʼn vliegtuigongeluk, haar rykmanslewe vaarwel moet roep en platsak Vaalkrans toe moet vlug en besit neem van ʼn erg verwaarloosde huis van haar man Read More
In die naam van liefde
deur Frenette van Wyk, Romanza, LAPA Uitgewers, Feb 2022. Ek is nie ‘n groot aanhanger van fantasie-verhale nie, maar ek het nou al ‘n hele paar gelees in die laaste paar maand en ek sal dit beslis aan beveel. Ná tien jaar daag Romain weer op by Kleinroosboom, die plaas waar Fleur met haar stiefma en twee stiefsusters, Danica en Read More
Salemstraat deur Erla Diedericks
Hóé goed ken jy jou bure? Kén jy hulle regtig? Dis soos enige straat in enige voorstad van Kaapstad … getroude paartjies met of sonder kinders, dalk ’n huisvroutjie of twee, een wat ’n salon van die huis af bedryf en dan natuurlik om alles net ’n bietjie spice te gee: die seksbom … die een wat deur byna elke Read More
Boekverslag: Die Bewonderaar
Titel: Die Bewonderaar Skrywer: Erla-Mari Diedericks Uitgewer: Wenkbrou, ‘n druknaam van LAPA Uitgewers ISBN: 978-1-7763-5508-2 I am not what happened to me, I am what I choose to become Dominique du Randt, in die sekswerkerskring beter bekend as Courtesan, word in hegtenis geneem vir die wrede moord op haar ma, Tess. Dominique beland in die Molenberg-Psigiatriese Hospitaal, waar alle pasiënte Read More