Gouelokkies en die professor – ʼn lesersindruk

Gouelokkies en die professor deur Cecilia Nortjé 9781779870162 uitgegee deur Romanza, ‘n druknaam van LAPA Uitgewers Op skool was Connie die meisie:  mooi, blond, gewild en boonop met skatryk ouers. Tien jaar later is die bordjies vir Connie verhang: nou is sy ʼn geskeide enkelouer wat sukkel om kop bo water te hou. Toe die aantreklike Stef Neetlingh by haar Read More

ʼn Kans op vir altyd deur Cecilia Nortjé

ʼn Kans op vir altyd (2021) is die opvolg op ʼn Huis vir altyd (2020) en dis vyf jaar na Milan en Herk se egskeiding. Sy het nog steeds ʼn goeie verhouding met die seuns, maar Jessica is steeds verbitterd na haar pa en Milan se egskeiding. ʼn Kans op vir altyd vertel die verhale van Milan en haar stiefdogter, Read More

ʼn Huis vir altyd deur Cecilia Nortjé

ʼn Huis vir altyd is een van Cecilia se 2020 liefdesverhale en ek het lekker op die Libby App gelees aan hierdie dik boek. Milan is ons heldin wat na haar ontroue man se dood in ʼn vliegtuigongeluk, haar rykmanslewe vaarwel moet roep en platsak Vaalkrans toe moet vlug en besit neem van ʼn erg verwaarloosde huis van haar man Read More