Ten spyte van die feit dat sussie eintlik al in haar jare is, bloos sy nog vreeslik erg wanneer dit by ‘n Stoom Romanza kom. Gelukkig bestaan die boek uit veel meer as net ‘n gestoom. Hierdie een was ‘n lékker lees. Erla Diedericks het haarself oortref met die humor hier in. Ek het ‘n paar keer kliphard uitgebars van die lag. Die heldin, Read More
Tag: Romanza
Lesersindruk – Lêplek vir die hart
Lêplek vir die hart deur Marilé Cloete, uitgegee deur Romanza, ‘n druknaam van LAPA Uitgewers, is ‘n lekker liefdesverhaal oor tweede kanse. (ISBN 9781779875341) Iris Koopman keer met haar dogtertjie, Rosie, terug na Suid-Afrika, tot haar ouers se vreugde. Die eerste keer wat sy na haar terugkeer by vriende gaan kuier, loop sy in haar eksman, Brandon, vas. Sy drinkery Read More
Lesersindruk: Saggies ontwaak my hart
Saggies ontwaak my hart deur Magda Schmidt 9781779870339, uitgegee deur LAPA Romanza Karen is van voornemens om nie in ʼn verhouding betrokke te raak voordat sy heelwat ouer is nie – totdat haar gunstelingneef haar aan George Ferreira voorstel. Na ʼn paar maande wil George hul verhouding verder voer wat indruis teen Karen se sterk beginsels. Intussen ontdek sy ook Read More
Gouelokkies en die professor – ʼn lesersindruk
Gouelokkies en die professor deur Cecilia Nortjé 9781779870162 uitgegee deur Romanza, ‘n druknaam van LAPA Uitgewers Op skool was Connie die meisie: mooi, blond, gewild en boonop met skatryk ouers. Tien jaar later is die bordjies vir Connie verhang: nou is sy ʼn geskeide enkelouer wat sukkel om kop bo water te hou. Toe die aantreklike Stef Neetlingh by haar Read More
’n Trekker vir twee – ’n lesersindruk
’n Trekker vir twee deur Ilze Beukes Ansone erf onverwags oom Simon se plaas. Sy is reeds verlief op die plaas met die rondawel, ooptes en berge. Milner, haar nuwe buurman wil graag die plaas koop, maar sy weier, want sy kan nie wag om haar droom om te boer te bewaarheid nie. Sy kry ʼn onaangename verrassing toe sy Read More
Om aan ʼn ster te raak – Frenette van Wyk
Om aan ʼn ster te raak deur Frenette van Wyk, ISBN 978-1-77987-035-3 Romanza ʼn druknaam van LAPA Uitgewers Die jeep kantel weer en haar kop ruk eenkant toe, tref die kant van die deur met ʼn harde slag. Alles om haar raak swart. (9) Shiloh word wakker in bevind haarself half begrawe in die sandduin. Sy wonder waar Yusuf en Read More
In die naam van liefde
deur Frenette van Wyk, Romanza, LAPA Uitgewers, Feb 2022. Ek is nie ‘n groot aanhanger van fantasie-verhale nie, maar ek het nou al ‘n hele paar gelees in die laaste paar maand en ek sal dit beslis aan beveel. Ná tien jaar daag Romain weer op by Kleinroosboom, die plaas waar Fleur met haar stiefma en twee stiefsusters, Danica en Read More
Soos dans deur Thea Holland
Te koop by jou naaste boekwinkel of aanlyn. Ek het myne op Libby raakgelees! Ná ‘n liefdesteleurstelling vlug Rozette Skotland toe en gaan werk as ‘n tai-chi instrukteur in Edinburgh. Twee jaar later keer sy terug na SA en op haar eerste dag terug loop sy haar eks raak en om die kroon te span is haar ma klaar besig Read More
Ontvlug jy ook in romanses?
Ek is totaal en al verslaaf aan lees en ’n lekker romanse is maar net eenvoudig lekker! Het jy geweet binne elke Romanza-titel van LAPA is daar ’n Het jy geweet? … no pun intended!! 😉 Het jy geweet dat wanneer jy ’n romanse lees, veroorsaak dit ’n chemiese reaksie in jou brein wat jou goed laat voel? Het jy Read More