Lesersindruk – Lêplek vir die hart

Lêplek vir die hart deur Marilé Cloete, uitgegee deur Romanza, ‘n druknaam van LAPA Uitgewers, is ‘n lekker liefdesverhaal oor tweede kanse. (ISBN 9781779875341) Iris Koopman keer met haar dogtertjie, Rosie, terug na Suid-Afrika, tot haar ouers se vreugde. Die eerste keer wat sy na haar terugkeer by vriende gaan kuier, loop sy in haar eksman, Brandon, vas. Sy drinkery Read More

’n Trekker vir twee – ’n lesersindruk

’n Trekker vir twee deur Ilze Beukes Ansone erf onverwags oom Simon se plaas. Sy is reeds verlief op die plaas met die rondawel, ooptes en berge. Milner, haar nuwe buurman wil graag die plaas koop, maar sy weier, want sy kan nie wag om haar droom om te boer te bewaarheid nie. Sy kry ʼn onaangename verrassing toe sy Read More

Om aan ʼn ster te raak – Frenette van Wyk

Om aan ʼn ster te raak deur Frenette van Wyk, ISBN 978-1-77987-035-3 Romanza ʼn druknaam van LAPA Uitgewers Die jeep kantel weer en haar kop ruk eenkant toe, tref die kant van die deur met ʼn harde slag. Alles om haar raak swart. (9) Shiloh word wakker in bevind haarself half begrawe in die sandduin. Sy wonder waar Yusuf en Read More

In die naam van liefde

deur Frenette van Wyk, Romanza, LAPA Uitgewers, Feb 2022. Ek is nie ‘n groot aanhanger van fantasie-verhale nie, maar ek het nou al ‘n hele paar gelees in die laaste paar maand en ek sal dit beslis aan beveel. Ná tien jaar daag Romain weer op by Kleinroosboom, die plaas waar Fleur met haar stiefma en twee stiefsusters, Danica en Read More