Om aan ʼn ster te raak deur Frenette van Wyk, ISBN 978-1-77987-035-3 Romanza ʼn druknaam van LAPA Uitgewers Die jeep kantel weer en haar kop ruk eenkant toe, tref die kant van die deur met ʼn harde slag. Alles om haar raak swart. (9) Shiloh word wakker in bevind haarself half begrawe in die sandduin. Sy wonder waar Yusuf en Read More
Tag: liefdesverhaal
ʼn Huis vir altyd deur Cecilia Nortjé
ʼn Huis vir altyd is een van Cecilia se 2020 liefdesverhale en ek het lekker op die Libby App gelees aan hierdie dik boek. Milan is ons heldin wat na haar ontroue man se dood in ʼn vliegtuigongeluk, haar rykmanslewe vaarwel moet roep en platsak Vaalkrans toe moet vlug en besit neem van ʼn erg verwaarloosde huis van haar man Read More