Gouelokkies en die professor – ʼn lesersindruk

Gouelokkies en die professor deur Cecilia Nortjé 9781779870162 uitgegee deur Romanza, ‘n druknaam van LAPA Uitgewers Op skool was Connie die meisie:  mooi, blond, gewild en boonop met skatryk ouers. Tien jaar later is die bordjies vir Connie verhang: nou is sy ʼn geskeide enkelouer wat sukkel om kop bo water te hou. Toe die aantreklike Stef Neetlingh by haar Read More