Resensie -Jani Jonker gloei in die donker

Jani Jonker gloei in die donker deur Fanie Viljoen, met pragtige illustrasies deur Emily House ISBN 9780637005586, LAPA Kinder- en Jeugboeke, Sagteband @ R160 I wish I was a glow worm: A glow worm’s never glum. ‘Cos how can you be unhappy When the sun shines out your bum! Hierdie oulik boekie wat geskik is vir jong lesers van 9+ jaar het my onmiddellik Read More