Op die planke by “The Drama Factory”

Beste Afrikaans komedie met Klinklaar Woensdag aand.   Wilma en Jasmyn is twee televisie sjefs en glanspersoonlikhede. Albei is legendes van die bedryf, maar hul sterre is aan die verskiet. In ‘n poging om hul loopbane ‘n hupstoot te gee het hul agente ‘n briljante plan, laat hul saam ‘n kookprogram aanbied. Enigste probleem, hul haat mekaar, maar hul haat hul tanende Read More