Sommer vroeg in hoofstuk 1 vind ek aanklank met die hoofkarakter, Grietjie en haar “swaar handsak vol net-ingevals”. (Jy weet, daardie vir net-ingeval jy dit nodig het goed?) Grietjie Cupido is ‘n weduwee en enkelma van Lienkie en Heinie. Lienkie is die oudste en sy het ‘n goeie werk. Sy is Grietjie se hardekwas-kind met die klein hartjie. Heinie is Read More