Gisteraand woon ek die boekbekendstelling by van die nuutste boek, Marinda kook met blikkies enpakkies, van die kleurvolle en flambojante Marinda Engelbrecht. Ons is heerlik vermaak deur hierdiekleuryke vrou en haar ongelooflike humorsin en die lyn wat ons die hardste laat lag het was: Moeniedie dooswyn vergeet nie!!! Duidelik val dooswyn as ‘n kookwyn onder blikkies en pakkies. Die gesprek Read More