Review – My Big Fat Greek Taverna

I have developed a liking in reading memoirs . . . Do yourself a favour and spoil yourself with My Big Fat Greek Taverna by Costa Ayiotis. My favourite quote: And I remembered the words of the celebrated Italian film director Federico Fellini: “There is no end. There is no beginning. There is only the infinite passion of life.” (page Read More

Die pad na ware wysheid

Die pad na ware wysheid – 366 Dagstukkies deur Lizette Murray ISBN 978-0-7963-2309-5 ~ Lux Verbi ~ R290-00 Ek is dol oor kompetisies en wanneer daar een op sosiale media opduik, dan neem ek deel en raai wat? Die keer was ek die gelukkige wenner van Lizette Murray se dagstukkie boek om mens op die ware pad na wysheid te Read More

Moenie die dooswyn vergeet nie!

Gisteraand woon ek die boekbekendstelling by van die nuutste boek, Marinda kook met blikkies enpakkies, van die kleurvolle en flambojante Marinda Engelbrecht. Ons is heerlik vermaak deur hierdiekleuryke vrou en haar ongelooflike humorsin en die lyn wat ons die hardste laat lag het was: Moeniedie dooswyn vergeet nie!!! Duidelik val dooswyn as ‘n kookwyn onder blikkies en pakkies. Die gesprek Read More

Nooit is ‘n lang, lang tyd

Ek hou daarvan om weg te gaan vir naweke en ‘n paar lekker leesboeke saam te piekel. Soos gewoonlik het ek weer die afgelope langnaweek vir my ‘n paar boeke nader gehark en een besluit op een van my ou gunstelinge – Nooit is ‘n lang, lang tyd deur Anchien Troskie. Drie vriendinne – in hulle veertigs – gaan hou Read More