Mense vra altyd waarom ek ~ wat maar eintlik ‘n stadskind grootgeword het ~ wil platteland toe. Dis waar ek Vader se teenwoordigheid langs my voel wanneer ek stap op die stofpaaie tussen plase of deur ‘n dorp. Dis waar ek Sy stem hoor in die geruis van die wind deur die bome se blare of in die rollende branders. Read More