as die kruis kon praat – © Surene Esterhuizen ek sit met ‘n droom in my hartom weer in Israel se strate in U voetspore te loopom weer deur die tuin van Getsemané te stapen te weet U voete het hier geloopHere, dit was ongelooflikom eeue later te weet: U was ook hiérhier in die tuin van Getsemanéhet U my Read More