Ek weet nie van jou nie, maar ek ken dit as dragonfuit. Waar in die wêreld kom ek nou aan ‘n draakvrug? In my soektog na ysterryke groente en vrugte het my pad met die van die draakvrug gekruis. ‘n Draakvrug is ‘n eksotiese vrug van verskeie spesies kaktusse. Die vrug is helderpienk met skubbe – die stekelrige skubbe het Read More