… you can always get up. You could have made mistakes, but you can always correct it. You might have trusted too much. You might have given too much of yourself, but you can always get up. PS: But please, never ever be the one to make others fall! Karma is a bitch!
Surene gesels
Klub 99
Skrywer: Onbekend Eendag lank, lank gelede was daar ’n koning wat ten spyte van sy luukse lewenswyse nooit gelukkig of tevrede was nie. Op ’n dag kom hy een van sy onderdane teë wat vrolik sing terwyl hy sy werk verrig. Dit het die koning vreeslik gefassineer. Hoekom was hy, die opper heerser van die koninkryk so ongelukkig en mismoedig, Read More
Dag 73 … 125 dae van dankbaarheid
deur Surene Esterhuizen Vandag sê ek dankie vir my Sussas … julle inspireer my …
Dag 71 – 125 dae van dankbaarheid
deur Surene Esterhuizen Op 8 September 2020 het ek baie entoesiasties my eerste skriffel gedeel oor dankbaarheid … saam met ses ander dames. Ek het gedink dit gaan maklik wees as elkeen van ons slegs een keer ‘n week ietsie gaan deel waarvoor ons dankbaar is en dat ons dan sommer tjoef-tjaf op 10 Januarie 2021 ons 125ste skriffel sou Read More
Dag 45 – 125 dae van dankbaarheid
deur Surene Esterhuizen Dis ‘n baie moeilike bietjie meer as twee weke wat verby is, maar vandag wil ek DANKIE, VADER sê vir my ondersteuningsnetwerk wat Vader my gegee het! Sonder dít sou ek gevou het! DANKIE dat ek dit steeds het, want die moeilike tyd is nog nie verby nie, maar met U krag kán ek!!
Dag 44 – 125 dae van dankbaarheid
deur Surene Esterhuizen My 50ste verjaardag het ek vir myself heel anders voorgestel! Believe it or not … ek het actually daarna uitgesien om 50 te word. Nie hieroor of qdaaroor nie, maar omdat ek ‘n gesonde lewe kan vier! Omdat dit vandag ‘n voorreg is om ouer te word. Ek het nie gedink dat ek vandag my Boeta van Read More
Dag 40 – 125 dae van dankbaarheid
deur Surene Esterhuizen Dankie Jesus vir my wonderlike seun, Sean Lee. U het my beyond measure geseën die dag toe U hom vir my gegee het. Ek is so trots om sy ma te mag wees. Dankie dat U my met hom vertrou het. Mag hy altyd ‘n blessing vir my bly en mag hy al daardie profesieë wat al Read More
Dag 26 – 125 dae van dankbaarheid
deur Surene Esterhuizen Dis vandag dag 191 sedert inperking begin het. Ek is so dankbaar dat al kan ons nie ons jaarlikse naweek retreat hou nie, kan ons wel vandag ’n dag retreat hê saam met ons sussies, bekend en onbekend! Vandag mis ek ’n hele paar dames hier, maar ek GLO dat volgende jaar dié tyd hou ons weer Read More
Dag 20 – 125 dae van dankbaarheid
deur Surene Esterhuizen Vandag is ek dankbaar dat ek ‘n heerlike naweek van rus agter die rug het en dat ek heerlik kon kuier saam met vriende wat op dieselfde golf lengte as ek is. Kobus wat ons vier vrouens vermaak met die heerlikste staaltjies van hulle reise van hoe hulle verdwaal tot hoe Vader ingryp! WOW oomblikke. Onbevange gelag Read More
Dag 8 – 125 dae van dankbaarheid
deur Surene Esterhuizen Ek ry gister oggend werk toe en die Here weet ek bid gedurig dat ek net graag ʼn nuwer karretjie wil hê, want dié ene van my het al oor die 301 000 kilos op die klok. Nie splinternuut nie, net nuwer! Ek is bitter dankbaar dat ek nie ʼn sent skuld op my jaloppie nie; en Read More
Dag 7 – 125 van dankbaarheid
deur Surene Esterhuizen Saterdagmiddag kyk ek ‘n fliek op TV – Ben Hur. Romeinse tipe agtergrond en dan is daar ‘n paar, amper onbeduidende stukkies in die fliek oor Jesus, waar mense bewus gemaak word van hoe Hy dinge anders doen. Die goedheid in Hom en almal praat daaroor. Maar die fliek gaan hoofsaaklik oor ‘n vriend wat sy beste Read More
Dag 1 – 125 dae van dankbaarheid
deur Surene Esterhuizen Dankie, Jehovah El Roi, U is my God wat my sien. Ek is nie alleen in die wêreld nie. U is altyd aan my sy. My dankbaarheid het geen grense wanneer ek besef dat al voel ek alleen, dat God altyd van alles bewus is nie. Hoekom gaan dit soms met my sleg? Waarom kry ek nie Read More
Aksie agter jou woorde …
deur Surene Esterhuizen Aksie agter jou woorde – dis wat saak maak! Verlede Vrydagaand het ek Cape Town Happening se Season Finale van Battle of the Sexes bygewoon in Brackenfell by The Vineland on Alpha Guesthouse. Soos dit mos maar gaan by sulke events loop mens altyd iemand raak wat jy lanklaas gesien het. Leoné groet my ook met ʼn Read More
Lentedag 2020
deur Surene Esterhuizen Dis Lentedag 2020 en dag 159 van inperking. Ons beleef ʼn hele paar bitterkoue dae en dit voel glad nie of lente in die lug is nie, maar waar ek nou hier om 6:45am in my studeerkamer sit en tik, hoor ek die voëltjies tjirp in die bome. En so kondig God vir ons die lente aan Read More
Dag 31 – Vroue-maand 2020
deur Surene Esterhuizen Ek het nou vir ‘n paar dae niks geskryf nie, maar dit was nodig om ‘n bietjie terug te staan en net dinge so ‘n bietjie te evalueer. Vroue-maand van 2020 dink ek het ‘n bietjie meer uit ons almal gevat as wat ons werklik gehad het om te gee, maar tog het ons dit êrens uit Read More
Dag 21 – Vroue-maand 2020
deur Surene Esterhuizen Wanneer laas het jy iets vir die eerste keer gedoen? Sowat twee jaar gelede het ek vir die eerste gewaag om ‘n motorfiets ‘n ry. Nogals ‘n bietjie vreesaanjaend gewees. Sowat ‘n week gelede is ek gechallenge om ‘n video clip te maak oor “Vrouwees in uitdagende tye”. Nou ja, net die versoek alleen het my die Read More
Dag 20 – Vroue-maand 2020
deur Surene Esterhuizen ‘n Jaar gelede het ek iets op Facebook gedeel wat ek vandag so ‘n bietjie gaan aanpas met my eie gedagtes daarby: Wat sê jou pryskaartjie? Die oorspronklike skrywer hiervan is onbekend aan my, maar dis ‘n powerful statement! As jy nie met liefde en respek behandel word nie, kyk dan na jou pryskaartjie. Wat sê jou Read More
Dag 19 – Vroue-maand 2020
deur Surene Esterhuizen Trotse ma-oomblike is ‘n gróót voorreg! Vanaand het my hart se punt vir homself protein pancakes gemaak. Die maklikste resep denkbaar: 4 eiers, 2 scoops whey protein, 2 teelepels bakpoeier en bietjie melk om die beslag lekker te meng. En walla!! Dan bak jy dit. Hy het dit bedien met grondboontjiebotter op elkeen, bloubessies tussen elke laag, Read More
Dag 18 – Vroue-maand 2020
Vrouwees in uitdagende tye … om vrouwees te oorleef is slegs moontlik deur ’n verhouding met jou Vader te hê. Dit het nog nooit deur al die eeue verander nie. Ek deel graag vandag met julle Korinthiër 4:9b. Ja, al word ek onderstebo geloop, sal ek deur God se krag en genade, nie bly lê nie EN weer (en weer Read More
Dag 17 – Vroue-maand 2020
deur Surene Esterhuizen Ek het nou Dag 13 laas iets geskryf, maar het besluit ek gaan nou nie my polse afkou omdat ek 3 dae gemis het nie. Ek was besig met navorsing vir daai skriffel oor wanneer laas het jy iets vir die eerste keer gedoen. Intussen … kom ek vergas julle met … … my gunsteling dis se Read More