deur Surene Esterhuizen
Dis ‘n baie moeilike bietjie meer as twee weke wat verby is, maar vandag wil ek DANKIE, VADER sê vir my ondersteuningsnetwerk wat Vader my gegee het!
Sonder dít sou ek gevou het! DANKIE dat ek dit steeds het, want die moeilike tyd is nog nie verby nie, maar met U krag kán ek!!