Die Kaapse Camino is eintlik bekend as die Cape Camino en word vanaf Wellington gestap en mens kan sommer dae aaneen stap. Die oorspronklike roete is vanaf Wellington tot by Aurora en van daar is die stappers vervoer na Constantia waar hulle dan verder gestap het tot by Tafelberg, met ‘n opsionele laaste dag stap na Kampsbaai. Die Weskus roete Read More