ISBN 978-1-991256-98-0, Naledi Uitgewers Stefaans Coetzee se nuutste publikasie, sel ses, bestaan uit nege kortverhale – een vir elke jaar wat Stefaans al op parool is. Saam vertel hierdie nege kortverhale vir ons ʼn klein stukkie van Roux Steyn se storie en hoekom hy werklik daar sit. Na drie en twintig jaar in die tronk het Roux Steyn nou ʼn Read More
Tag: Naledi
Resensie: Barmhartigheid aan duisende
Titel: Barmhartigheid aan duisendeSkrywer: Beatrix KotzéUitgewer: NalediISBN: 978-1-928530-04-6 Casey se gedagtes is by die veelbesproke karakter, Casanova, wat baie vrouens liefgehad het, maar hulle net gebruik het. Sy besef: sy is soos hy – al is sy ‘n vrou! Barmhartigheid aan duisende is die debuut-roman van Beatrix Kotzé wat oor vier geslagte strek tot 2020. Casey Olivier is ‘n boorling van Velddrif in die Read More