Afsaal Kothuis, Trekoskraal

Ek begin tik en ek wonder of kothuis die korrekte Afrikaanse vertaling vir cottage is? In elk geval, ek het die heerlikste, rustigste naweek aan die Weskus deurgebring by Afsaal Cottage, net langs die Afsaal Padstal in Trekoskraal. Die eerste ding wat my tref toe ek Vrydagaand daar stop was die ongelooflike stilte en spontaan sê ek dankie aan my Read More