deur Surene Esterhuizen
Dis vandag dag 191 sedert inperking begin het. Ek is so dankbaar dat al kan ons nie ons jaarlikse naweek retreat hou nie, kan ons wel vandag ’n dag retreat hê saam met ons sussies, bekend en onbekend!

Vandag mis ek ’n hele paar dames hier, maar ek GLO dat volgende jaar dié tyd hou ons weer ’n volle naweek retreat.

Dankie, Jesus, vir vandag … ‘n stilword-tyd aan U voete.