Skip to content
Vat 'n blaaskans / Take a break
saam met Surene / with Surene
  • Surene Gesels
    • Surene Chats
  • Mense, Dinge & Plekke
    • People, Things & Places
  • Resensies / Reviews
    • Social Media
  • Fotografie / Photography

Surene gesels

Die ewige rusbankreisiger

Posted on July 30, 2018January 13, 2020 by Surene Esterhuizen

Ek is ʼn rusbankreisiger … en jy? Ek geniet al my oorsese maatjies se foto’s van hulle reise en is bitterlik jaloers oor elke tree wat hulle op vreemde grond gee, maar wees verseker – ek gun hulle elke oomblik van

Posted in Surene gesels

Wat maak jy met jou Vitamien W vandag?

Posted on July 19, 2018September 8, 2020 by Surene Esterhuizen

Ek loop nou al ʼn geruime tyd – nee, ek jok, jare! – rond met die gedagte dat ek graag ʼn sabatical sal wil doen. Maar ʼn sabatical dink ek is net vir die rykes met onbeperkte fondse of mense waarvan die ander partner ten minste genoeg geld verdien

Posted in Surene gesels

Hoe gaan dit met jou?  OK, dankie.

Posted on July 10, 2018January 13, 2020 by Surene Esterhuizen

Ek onthou êrens naby die end van 1993 het ek elke oggend dieselfde ritueel deurgegaan.  Stap in by ons kantore, en groet almal soos ek die gang afstap. Net voor ek by my eie kantoordeur kom,

Posted in Surene gesels

Die lewe is te kort vir bollie!

Posted on June 24, 2011February 11, 2022 by Surene Esterhuizen

Wanneer die dood letterlik ‘n draai op jou voorstoep kom maak en onverklaarbare dinge met jouself gebeur besef jy: heng, maar die lewe is kort! Veral as jy nog ‘n langlys van dingetjies het wat jy graag wil doen en nog wil leer. Ek wil nog graag Zanzibar toe gaan om ‘n week lank op daardie beautiful eiland te gaan Read More

Posted in Surene gesels
Posts navigation
← Newer posts

Categories

  • Gas / Guest bloggers
  • Mense, dinge & plekke
  • People, Things & Places
  • Resensies / Reviews
  • Surene chats
  • Surene gesels

Ons skryf oor / We write about

  • IRMA VENTER – Fenominaal January 1, 2026
  • Lesersindruk: Wanneer die krieke stil word August 18, 2025
  • Lesersindruk: Die reünie August 17, 2025
  • Jakkals en Wolf 2 May 10, 2025
  • Die vyf susters March 26, 2025
  • Sosiale Media skakels December 7, 2024
  • Review – My Big Fat Greek Taverna November 6, 2024
  • Lesersindruk – ‘n Ander wêreld November 5, 2024
  • Review – Forsaking Others by Elsabé Welman October 31, 2024
  • Lesersindruk – Lêplek vir die hart October 25, 2024
  • Lesersindruk – sel ses October 6, 2024
  • Resensie -Jani Jonker gloei in die donker September 19, 2024
  • Lesersindruk: Saggies ontwaak my hart September 17, 2024
  • Gouelokkies en die professor – ʼn lesersindruk September 11, 2024
  • Day 2 – What challenges did you have lately? August 30, 2024
  • Day 1 – What is your biggest goal right now? August 29, 2024
  • ’n Trekker vir twee – ’n lesersindruk August 25, 2024
  • Om aan ʼn ster te raak – Frenette van Wyk August 14, 2024
  • ʼn Kans op vir altyd deur Cecilia Nortjé August 8, 2024
  • ʼn Huis vir altyd deur Cecilia Nortjé August 5, 2024
Theme by Out the Box