Jy kan nie Aurora toe gaan en nie by Koekeloer & Koffiemoer gaan inloer nie. Op Saterdag, 20 Maart 2021, het ek die voorreg gehad om te gaan inloer by Koekeloer & Koekemoer op Aurora tydens die bekendstelling van ‘n nuwe staproete wat deel vorm van die Cape Camino. Dis ‘n spik-splinternuwe koffiewinkel – Afrikaans met ‘n tikkie Franse flair. Read More