Hierdie is sommer ’n informele review oor die Omdat jy-reeks. Het jy jouself al ooit so ingeleef in ’n storie dat jy al gewens het dat jy ’n karakter in ’n boek was? Ek wens ek was een van die girls in die Omdat jy-reeks wat ’n Greyton-huis en ’n Skim gehad het. Miskien is dit nog nie te laat Read More