Lesersindruk: Hierdie boek moes ek twee maal lees, want ek wou seker maak ek neem alles in. Ek is seker ek sal dit op ‘n later geleentheid weer lees. Wanneer die krieke stil word uitgegee deur Naledi Uitgewers , geskryf deur Petro Kotze-Odendaal is ‘n sielsboek. ‘n Boek wat jou sal laat besef hoeveel jy het om voor dankbaar te wees. Jy mag dalk wens dat jy Read More