Ek het so pas Susca Hatton se boek: Net een leuen klaar gelees. Ek is lief vir boeke en verstaan dat die uitgewers se publikasielyste soms tot twee jaar vooruit beplan is. Dis ‘n baie groot rede waarom daar soveel skrywers is wat deesdae self hul boeke uitgee. Die rede waarom ek versigtig is met die aankoop van self publikasies Read More