Skip to content
Vat 'n blaaskans / Take a break
saam met Surene / with Surene
  • Surene Gesels
    • Surene Chats
  • Mense, Dinge & Plekke
    • People, Things & Places
  • Resensies / Reviews
    • Social Media
  • Fotografie / Photography

Author: Surene Esterhuizen

Ons stel bekend … projek koördineerder, Surene

Posted on March 10, 2020February 9, 2021 by Surene Esterhuizen

Aangename kennis, ek is Surene Esterhuizen, projek koördineerder vir ons saamskryf-boek en ook ’n aktiewe leser, blogger, rusbankreisiger, en crafter!  Ek lees bykans enige iets van kinderboeke tot niefiksie, maar ek sit maklik ʼn vervelige boek neer. Tyd is te kosbaar om te mors.  Ek het vir jare gedroom oor my eie blog terwyl ek geen idee Read More

Posted in Surene gesels

Ons stel bekend … skrywer Annette

Posted on March 9, 2020February 9, 2021 by Surene Esterhuizen

Ek is Annette Havenga en ek dra meer as een hoed: in my regte werk dra ek ‘n wit jassie en berei jou voorskrif medisyne voor, maar my passie lê in die media-wêreld waar ek my self behoorlik kan uitleef. Blogger, skrywer, aktrise, radio omroeper en gasspreker – my stokperdjies en passie!

Posted in Surene gesels

Ons stel bekend … skrywer Susan

Posted on March 5, 2020February 9, 2021 by Surene Esterhuizen

Ek is Susan Olivier en het grootgeword op Boksburg, en het die ideale kinderjare gehad, want ek kon onophoudelik lees. Elke week kon ek die stadsbiblioteek besoek. Daar het my droom begin  om ook ‘n skrywer te word.

Posted in Surene gesels

Ons stel bekend – skrywer Mary-Ann

Posted on March 3, 2020February 9, 2021 by Surene Esterhuizen

Ek is Mary-Ann Wolstenholme-Prinsloo en as ek ’n titel vir my lewens storie moet gee sal dit wees – Kleurvolle Tapisserie – ek sien altyd my lewe in prentjies en woorde.  Die woorde wat in my hart opkom is Kaleidoskoop van kleure, geure, mense, ervarings en herinneringe fyn saam geweef en dit is die produk Read More

Posted in Surene gesels

Ons stel bekend … skrywer Aretha

Posted on February 28, 2020February 9, 2021 by Surene Esterhuizen

Hoewel Aretha du Rand groot geword het in die noorde van die land, het sy haar hart in die Bolandse berge verloor nog voor sy haar verstand kon kry.  

Posted in Surene gesels

Ons stel bekend … skrywer Didi

Posted on February 27, 2020February 9, 2021 by Surene Esterhuizen

Waar begin mens met ‘n biografie? Seker nie by die geboorte nie – anders skryf ek ‘n boek!! Ek is gebore in Bellville, grootgeword en getoë in die Noordelike voorstede. Was nog altyd ‘n dromer en ‘n drama queen en wou baie graag ‘n filmster geword het soos wat ek in Std. 2 aan die proef Read More

Posted in Surene gesels

Droom: Israel

Posted on February 19, 2020February 9, 2021 by Surene Esterhuizen

deur Surene Esterhuizen Wanneer mens duskant 50 is wonder mens of jy nog mag droom! Drome droom ook plekke waar jy nog altyd wou kom of dinge wat jy nog wou doen.

Posted in Surene gesels

Ons stel bekend … Skrywer Leoné

Posted on February 14, 2020February 9, 2021 by Surene Esterhuizen

Om ’n bio oor myself te skryf is ’n groot uitdaging. Ek is Leoné Mostert, jack of all trades, master of none. Ek het in 2010 my LLB-graad aan die Nelson Mandela Metropolitan Universiteit cum laude voltooi. Ek het daarna my Meesters in Strafreg – en Prosedure met Mediese Reg as my hoof fokus aangepak. Read More

Posted in Surene gesels

Ons stel bekend … skrywer Marinda

Posted on February 13, 2020February 9, 2021 by Surene Esterhuizen

Ek is Marinda van Wyk, 57 jaar jonk, getroud (vir die 2e keer), ma van 2 pragtige dogters: een in Engeland (getroud) en een in Nieu-Seeland. Ek is ook stiefma en -ouma van 3 getroude kinders en 7 kleinkinders.

Posted in Surene gesels

SKRYF NAWEEK

Posted on February 10, 2020February 9, 2021 by Surene Esterhuizen

deur Surene Esterhuizen 28 Desember 2019 het Annette met my ’n onderhoud gevoer op Jou Stasie oor my ervaring om deel te wees van ’n saamskryf-boek. Ek was een van 70 skrywers wat saam geskryf het aan #EkOok met Susan Coetzer as die hoof skrywer.  En terwyl ons so heerlik ON AIR gesels besluit Annette Read More

Posted in Surene gesels

Wow! Done & dusted!

Posted on December 31, 2019February 9, 2021 by Surene Esterhuizen

by Surene Esterhuizen It has been a while now that I am busy sorting things out and trying to complete WIPs that had been hidden in the closets for a few years now. (I have mentioned before that I get bored quickly, didn’t I?) One of the items, although not hidden, was my burnt orange Read More

Posted in Surene chats

Agter my lê 2019

Posted on December 29, 2019February 9, 2021 by Surene Esterhuizen

deur Surene Esterhuizen Dis so ʼn cliché, maar soos die meeste mense maak ek soms voornemens vir die nuwe jaar – 2019 was geen uitsondering nie.

Posted in Surene gesels

Day 307 of 2019

Posted on November 3, 2019February 9, 2021 by Surene Esterhuizen

by Surene Esterhuizen It is day 307 of 2019 … and yesterday was Wow! Wow!! Wow!!! And another WOW!!!! This was the most epic day of the year! The last time that I was really excited about the RWC was in 1995 – the first year South Africa was allowed to compete and we were Read More

Posted in Surene chats

Ek is ’n “librocubicularist”

Posted on June 2, 2019January 13, 2020 by Surene Esterhuizen

Ons almal het een of ander tyd bietjie stres wat ons moet hanteer. Hoe hanteer jy dit? Ek lees, luister musiek, skryf (alles is nie altyd publiseerbaar nie) en craft. O ja, en stap! Ek love stap!

Posted in Surene gesels

MultiChoice, Steve, Afrikaans en ons land

Posted on May 5, 2019February 9, 2021 by Surene Esterhuizen

Ek wonder hoeveel mense kyk net vas teen wat hulle wil? Ek het al agtergekom Suid-Afrikaners is maar geneig om soms lekker teen ons ooglede vas te kyk en dan vinnig op die bandwagon te spring van oordeel, name and shame, en boikot!

Posted in Surene gesels

Dag 112 van 2019

Posted on April 22, 2019January 13, 2020 by Surene Esterhuizen

Ons is nou by dag 112 van hierdie jaar! ʼn Tyd gelede – op dag 73 van 365 om presies te wees – het ek geskryf oor nuwejaarsvoornemens! En watter voornemens het dit gemaak tot op daardie dag en watter nie. Sadly, moet ek sê dat op dag 112 – 39 dae later – kan Read More

Posted in Surene gesels

New Year’s Resolutions!

Posted on March 14, 2019February 9, 2021 by Surene Esterhuizen

It is 14 March 2019.  Day 73 of 365!  And I am wondering how many of you made New Year’s Resolutions and how many of those resolutions made it to today!

Posted in Surene chats

Facebook – hoe gereeld comment of like jy iets wat iemand anders post?

Posted on November 26, 2018January 13, 2020 by Surene Esterhuizen

Vanoggend sien ek Preline Swart (Vise President Grain SA/Graan SA) se status update op Facebook en ek haal haar met haar toestemming woord vir woord aan: “Ek delete nou mense wat nie comment of like op my goed nie.

Posted in Surene gesels

Annari ~ van boeke na prentjies deur Surene Esterhuizen

Posted on November 22, 2018January 13, 2020 by Surene Esterhuizen

Om mee te begin is ek seker ʼn hele paar mense in die literêre wêreld, sowel as die kunste sal my wil stenig oor dié opskrif! 😊 Maar dit sê dalk eerder iets van my die skrywer: ek is net ʼn plain Jane met ʼn oog vir die mooie, hetsy dit woorde of prentjies is! Read More

Posted in Surene gesels

13 Dinge wat geestelike sterk mense nie doen nie

Posted on November 17, 2018January 13, 2020 by Surene Esterhuizen

In 2013 nadat Amy Morin se man op 26 jarige ouderdom aan ʼn hartaanval oorlede is en sy self deur nog emosionele trauma gegaan het nadat haar ma ook oorlede is, besef sy dat sy met haar sielkundige agtergrond al die tools het om

Posted in Surene gesels
Posts navigation
Older posts →
← Newer posts

Categories

  • Gas / Guest bloggers
  • Mense, dinge & plekke
  • People, Things & Places
  • Resensies / Reviews
  • Surene chats
  • Surene gesels

Ons skryf oor / We write about

  • IRMA VENTER – Fenominaal January 1, 2026
  • Lesersindruk: Wanneer die krieke stil word August 18, 2025
  • Lesersindruk: Die reünie August 17, 2025
  • Jakkals en Wolf 2 May 10, 2025
  • Die vyf susters March 26, 2025
  • Sosiale Media skakels December 7, 2024
  • Review – My Big Fat Greek Taverna November 6, 2024
  • Lesersindruk – ‘n Ander wêreld November 5, 2024
  • Review – Forsaking Others by Elsabé Welman October 31, 2024
  • Lesersindruk – Lêplek vir die hart October 25, 2024
  • Lesersindruk – sel ses October 6, 2024
  • Resensie -Jani Jonker gloei in die donker September 19, 2024
  • Lesersindruk: Saggies ontwaak my hart September 17, 2024
  • Gouelokkies en die professor – ʼn lesersindruk September 11, 2024
  • Day 2 – What challenges did you have lately? August 30, 2024
  • Day 1 – What is your biggest goal right now? August 29, 2024
  • ’n Trekker vir twee – ’n lesersindruk August 25, 2024
  • Om aan ʼn ster te raak – Frenette van Wyk August 14, 2024
  • ʼn Kans op vir altyd deur Cecilia Nortjé August 8, 2024
  • ʼn Huis vir altyd deur Cecilia Nortjé August 5, 2024
Theme by Out the Box