deur Nicolene van der Mescht Daardie sagte soentjies op my wang … Fluister in my oor: Ek is baie lief vir jou, mamma! Nat-bekkie soene van my baba dogtertjie, okay sy is amper nie meer ʼn baba nie, maar steeds my baba! Dis als wat my hartsnare roer! Wanneer ek by die werk is dan verlang ek my dood na Read More
Gas / Guest bloggers
Dag 4 – 125 dae van dankbaarheid
deur Leoné Mostert Om iets oor dankbaarheid te skryf, kom nie altyd maklik vir my nie. Sommige mense is pessimisties gebore en groot was my verbasing toe ʼn laerskool juffrou aan my uitgewys het dat ek eintlik ʼn baie negatiewe mens is. She was not wrong. Op ʼn dag scroll ek so deur Facebook en sien ʼn meme oor “dankbaarheid” Read More
Dag 3 – 125 dae van dankbaarheid
deur Didi Cooke Die vraag aan my is nou gevra: waaroor is ek dankbaar? In die lig van die onderwerp is mens geneig om te kyk na wat mens nie het nie en dan daarop te fokus. Wat baie mense nie weet nie … ek het vir jare gestruggle met negatiwiteit. Die struggle is party dae nog steeds real, maar Read More
Melissa Massyn terug op SA bodem
deur Annette Havenga Na twee maande in Bali, Indonesië, het aktrise Melissa Massyn saam met sowat 150 Suid-Afrikaners na ’n lang vlug weer op Suid-Afrikaanse grond voet neer gesit.
’n Nuwe generasie campers
deur Annette Havenga ’n Nuwe generasie campers is aan die vorm. Ons word nie meer tot karavane, tente en mobiele wonings beperk nie. Deesdae word busse en vragmotors omskep in volledige wonings en, nes ’n skilpad, kan jou huis ook saam met jou rond beweeg. In Europa en Amerika is dit glad nie ’n onbekende gesig nie, maar dit is Read More
Isolasie-dinge …
deur Annette Havenga Hou jy ook sosiale media dop om te sien waarmee die res van Suid-Afrika hulself besig hou gedurende hierdie inperkings tyd? Net soos vele ander lande in die wêreld moet ons tuis bly en ons afstand van ander mense hou. Gesels en kuier kan jou siek maak. Nogal ‘n tall order vir ‘n braai-en-kuier-nasie.
Cruising … buite beheer!
deur Annette Havenga en Surene Esterhuizen Vrydag 17 Januarie 2020 het ongeveer 3000 mense met groot opgewondenheid aan boord die MSC Orchestra gegaan. Die doel was die oop see, vet pret, vertonings met die room van Suid-Afrikaanse sangers en voet aan wal in Walvisbaai. Teen middernag was die skip steeds in die hawe met die hoop dat die weer hulle Read More
Skinder… Skinner… Gossip … deur Leone Mostert
Mense love ’n lekker stukkie skinderstorie. Skinder. Skinner. Gossip. Hoe meer detail, hoe beter. Hoe meer vieslik of kommin, nóg beter. Dis asof daar ʼn golf van lekkerkry oor iemand se brein spoel wanneer hulle hulself betrek by ʼn lekker skinderstorie. Hul oë beginne glinster soos ʼn weeshuis kind wat Toy Kingdom toe gevat word. Dis ʼn regte “o, my Read More