You become what you think about …

Author unknown, borrowed from the world wide web You become what you think about … most of the time. Happy people think happy thoughts. Successful people think successful thoughts. Loving people think loving thoughts. Wealthy people think wealthy thoughts. They become what they think about most of the time. Most importantly, YOU become what you Read More

Klub 99

Skrywer: Onbekend Eendag lank, lank gelede was daar ’n koning wat ten spyte van sy luukse lewenswyse nooit gelukkig of tevrede was nie. Op ’n dag kom hy een van sy onderdane teë wat vrolik sing terwyl hy sy werk verrig. Dit het die koning vreeslik gefassineer. Hoekom was hy, die opper heerser van die Read More

Dag 71 – 125 dae van dankbaarheid

deur Surene Esterhuizen Op 8 September 2020 het ek baie entoesiasties my eerste skriffel gedeel oor dankbaarheid … saam met ses ander dames. Ek het gedink dit gaan maklik wees as elkeen van ons slegs een keer ‘n week ietsie gaan deel waarvoor ons dankbaar is en dat ons dan sommer tjoef-tjaf op 10 Januarie Read More

Diepe waters – resensie

deur Surene Esterhuizen Diepe waters – ʼn outobiografie deur Pierre Fourie Dit was ʼn antiklimaks toe ek om blaai en sien daar is net ʼn klein stukkie op die volgende bladsy getik en dat die opskrif op die ander bladsy Slotwoord lees. Dit is nie ʼn outobiografie soos ons dit gewoond is nie … dis Read More

Dag 45 – 125 dae van dankbaarheid

deur Surene Esterhuizen Dis ‘n baie moeilike bietjie meer as twee weke wat verby is, maar vandag wil ek DANKIE, VADER sê vir my ondersteuningsnetwerk wat Vader my gegee het! Sonder dít sou ek gevou het! DANKIE dat ek dit steeds het, want die moeilike tyd is nog nie verby nie, maar met U krag Read More

Dag 44 – 125 dae van dankbaarheid

deur Surene Esterhuizen My 50ste verjaardag het ek vir myself heel anders voorgestel! Believe it or not … ek het actually daarna uitgesien om 50 te word. Nie hieroor of qdaaroor nie, maar omdat ek ‘n gesonde lewe kan vier! Omdat dit vandag ‘n voorreg is om ouer te word. Ek het nie gedink dat Read More

Dag 26 – 125 dae van dankbaarheid

deur Surene Esterhuizen Dis vandag dag 191 sedert inperking begin het. Ek is so dankbaar dat al kan ons nie ons jaarlikse naweek retreat hou nie, kan ons wel vandag ’n dag retreat hê saam met ons sussies, bekend en onbekend! Vandag mis ek ’n hele paar dames hier, maar ek GLO dat volgende jaar Read More

Dag 20 – 125 dae van dankbaarheid

deur Surene Esterhuizen Vandag is ek dankbaar dat ek ‘n heerlike naweek van rus agter die rug het en dat ek heerlik kon kuier saam met vriende wat op dieselfde golf lengte as ek is. Kobus wat ons vier vrouens vermaak met die heerlikste staaltjies van hulle reise van hoe hulle verdwaal tot hoe Vader Read More

Dag 7 – 125 van dankbaarheid

deur Surene Esterhuizen Saterdagmiddag kyk ek ‘n fliek op TV – Ben Hur. Romeinse tipe agtergrond en dan is daar ‘n paar, amper onbeduidende stukkies in die fliek oor Jesus, waar mense bewus gemaak word van hoe Hy dinge anders doen. Die goedheid in Hom en almal praat daaroor. Maar die fliek gaan hoofsaaklik oor Read More