Aksie agter jou woorde …

deur Surene Esterhuizen Aksie agter jou woorde – dis wat saak maak! Verlede Vrydagaand het ek Cape Town Happening se Season Finale van Battle of the Sexes bygewoon in Brackenfell by The Vineland on Alpha Guesthouse. Soos dit mos maar gaan by sulke events loop mens altyd iemand raak wat jy lanklaas gesien het. Leoné Read More

Dag 31 – Vroue-maand 2020

deur Surene Esterhuizen Ek het nou vir ‘n paar dae niks  geskryf nie, maar dit was nodig om ‘n bietjie terug te staan en net dinge so ‘n bietjie te evalueer. Vroue-maand van 2020 dink ek het ‘n bietjie meer uit ons almal gevat as wat ons werklik gehad het om te gee, maar tog Read More

Dag 21 – Vroue-maand 2020

deur Surene Esterhuizen Wanneer laas het jy iets vir die eerste keer gedoen? Sowat twee jaar gelede het ek vir die eerste gewaag om ‘n motorfiets ‘n ry. Nogals ‘n bietjie vreesaanjaend gewees. Sowat ‘n week gelede is ek gechallenge om ‘n video clip te maak oor “Vrouwees in uitdagende tye”. Nou ja, net die Read More

Dag 20 – Vroue-maand 2020

deur Surene Esterhuizen ‘n Jaar gelede het ek iets op Facebook gedeel wat ek vandag so ‘n bietjie gaan aanpas met my eie gedagtes daarby: Wat sê jou pryskaartjie? Die oorspronklike skrywer hiervan is onbekend aan my, maar dis ‘n powerful statement! As jy nie met liefde en respek behandel word nie, kyk dan na Read More

Dag 19 – Vroue-maand 2020

deur Surene Esterhuizen Trotse ma-oomblike is ‘n gróót voorreg! Vanaand het my hart se punt vir homself protein pancakes gemaak. Die maklikste resep denkbaar: 4 eiers, 2 scoops whey protein, 2 teelepels bakpoeier en bietjie melk om die beslag lekker te meng. En walla!! Dan bak jy dit. Hy het dit bedien met grondboontjiebotter op Read More

Dag 18 – Vroue-maand 2020

Vrouwees in uitdagende tye … om vrouwees te oorleef is slegs moontlik deur ’n verhouding met jou Vader te hê. Dit het nog nooit deur al die eeue verander nie. Ek deel graag vandag met julle Korinthiër 4:9b. Ja, al word ek onderstebo geloop, sal ek deur God se krag en genade, nie bly lê Read More

Dag 17 – Vroue-maand 2020

deur Surene Esterhuizen Ek het nou Dag 13 laas iets geskryf, maar het besluit ek gaan nou nie my polse afkou omdat ek 3 dae gemis het nie. Ek was besig met navorsing vir daai skriffel oor wanneer laas het jy iets vir die eerste keer gedoen.  Intussen … kom ek vergas julle met … Read More

Dag 13 – Vroue-maand 2020

deur Surene Esterhuizen Elke vrou is bietjie ek-tyd aan haarself verskuldig. Ek het die langnaweek wat verby is bietjie tyd vir myself gevat. Ek het beplan om baie te stap en te lees, maar ek het omtrent net baie geslaap en geëet! Dit was nie noodwendig sleg vir my menswees nie, net die skaal het Read More

Dag 11 – Vroue-maand 2020

deur Surene Esterhuizen 1 Pet 5:7 – Die Boodskap sê: “God is nie aan die kant van mense wat te veel van hulleself dink nie; Hy is goed vir mense wat tevrede met hulle self is sonder om windmakerig te wees.” Hy sê ons is nie beter as ander omdat ons in Hom glo nie. Read More

Dag 10 – Vroue-maand 2020

deur Surene Esterhuizen Dag 10 se post – wanneer julle die onderstaande lees, sal julle verstaan hoekom Dag 10 eers vandag gedeel word. ’n Tyd gelede het ek ’n blog geskryf oor ’n Afrikaanse sepie: Sonkring. Die program is êrens in die 90s geskiet en ek het veral opgelet na die feit dat daar nog Read More

Dag 9 – Vroue-maand 2020

deur Surene Esterhuizen Gelukkig Vroue-dag 2020! Mag jy vandag besef: jy is sterker as wat jy dink jy is! Ek is vroeg wakker en soek op YouTube of Nuwe Lewe Familiekerk se diens al beskikbaar is, maar ek is te vroeg en ietsie pop op van Joyce Meyer (volg die skakel en kyk gerus na Read More

Dag 8 – Vroue-maand 2020

Deur Surene Esterhuizen Sjoe! Vandag se post is bietjie laat, maar internet toegang is ‘n luukse hier waar ek nou is. Vandag dedicate ek aan Ma-wees. Gister het my kind vir die dag uitgegaan en saam met vriende Tafelberg te voet opgegaan. Voordat ek werk toe is, het ek eers vir hom en sy vriende Read More

Dag 7 – Vroue-maand 2020

deur Surene Esterhuizen Ek sien uit na die langnaweek en ’n heerlike roadtrip na Bonnievale. Ek kan nie wag nie!! Dit gaan hopelik ’n siel verrykende naweek wees en dan het ek nog twee boeke op my lys wat ek ook wil klaar lees. Ek wil net slaap, gaan stap – hopelik speel die weer Read More