My ♡ throb works away this week and I decided to make one of his favourite lunches so that he can have a nice packed lunch A LA MOM for his first day away from home. I got to spoil the dude, that way I know he will always appreciate his old lady. Normally I Read More
Author: Surene Esterhuizen
Sue cooks …
…. if you know me well, you will know … this chicks doesn’t cook, but I do have a signature dish or two that will rock your world. Many moons ago, in fact, half my life ago … I shared a flat with my friend, Ilzé, in Cape Town. One of her favorite dishes her Read More
Omdat jy-reeks
Hierdie is sommer ’n informele review oor die Omdat jy-reeks. Het jy jouself al ooit so ingeleef in ’n storie dat jy al gewens het dat jy ’n karakter in ’n boek was? Ek wens ek was een van die girls in die Omdat jy-reeks wat ’n Greyton-huis en ’n Skim gehad het. Miskien is Read More
Ontvlug jy ook in romanses?
Ek is totaal en al verslaaf aan lees en ’n lekker romanse is maar net eenvoudig lekker! Het jy geweet binne elke Romanza-titel van LAPA is daar ’n Het jy geweet? … no pun intended!! 😉 Het jy geweet dat wanneer jy ’n romanse lees, veroorsaak dit ’n chemiese reaksie in jou brein wat jou Read More
Never say never
How many times in your life have you said: never will I … ? There are quite a few things that I have said NEVER for before … one of them was “never will I get lost” as I have always been lucky enough to instinctively get to where ever I need to be without Read More
ANTHONY HOPKINS – Powerful words
I found this on the world wide web and decide to share it as is … ′′Let go of the people who are not prepared to love you. This is the hardest thing you will have to do in your life and it will also be the most important thing. Stop having hard conversations with Read More
Nooi jy Vader in jou “space” in?
Soms wonder ons waarom God ons sekere dinge nie gee of help waar ons hulp nodig het in ons lewens nie … ons dink daaroor, dis ‘n versugting in ons hart en ons sê dalk dis wat ons wil hê.MAAR vra ons ooit vir Hom? Heilige Gees is ‘n ware gentleman … Hy wag dat Read More
Who I am?
I am an active reader and read almost anything from children’s books right through to non-fiction, but I can easily put a boring book down. Time is just too precious to waste. I have dreamt about my own blog for many years, but had no idea what I wanted to write about. I’m not even Read More
Wie is ek?
Ek is ʼn aktiewe leser en lees bykans enige iets van kinderboeke tot niefiksie, maar ek sit maklik ʼn vervelige boek neer. Tyd is te kosbaar om te mors. Ek droom al jare oor my eie blog met geen idee waaroor ek werklik wil skryf nie. My eerste domein (woordkuns) was al meer as 10 Read More
Die 10 gebooie van die lewe
Skrywer onbekend aan my, gevind op die wêreld wye web! Die 10 gebooie wat ‘n mens in jou lewe behoort te volg: 1) ‘n Gebed is nie soos ‘n “spaarwiel” wat ‘n mens slegs gebruik wanneer jy in die moeilikheid is nie; dit is jou “stuurwiel” wat jou deur jou lewe in die rigting op Read More
WOW!
Oorspronklike skrywer onbekend WOW!!!! DIT IS N TREFFENDE WAKE UP Call ‼️‼️‼️ Die werknemers van ‘n groot maatskappy het teruggekeer van hul ete breek en by die ingangs portaal van die kantore is hulle begroet deur ‘n kennisgewing wat lees:“Die persoon wat jou die meeste verhinder het om te groei in die onderneming, is gister Read More
Amazing Seaview – Yzerfontein
I had the extraodinary pleasure to stay in one of the units, The Dolphine Suite, at Amazing Seaview, Yzerfontein. Please follow the link to see what the units look like inside … and don’t hesitate to make your booking. The hosts, Joany and Willem Lubbe, outdone themselves with these modern units with evertyhing you need Read More
Koekeloer & Koffiemoer – Aurora, Weskus
Jy kan nie Aurora toe gaan en nie by Koekeloer & Koffiemoer gaan inloer nie. Op Saterdag, 20 Maart 2021, het ek die voorreg gehad om te gaan inloer by Koekeloer & Koekemoer op Aurora tydens die bekendstelling van ‘n nuwe staproete wat deel vorm van die Cape Camino. Dis ‘n spik-splinternuwe koffiewinkel – Afrikaans Read More
Kaapse Camino
Die Kaapse Camino is eintlik bekend as die Cape Camino en word vanaf Wellington gestap en mens kan sommer dae aaneen stap. Die oorspronklike roete is vanaf Wellington tot by Aurora en van daar is die stappers vervoer na Constantia waar hulle dan verder gestap het tot by Tafelberg, met ‘n opsionele laaste dag stap Read More
Something new
When last have you done something new like learnt a new skill? I’m into macramé at the moment as I have to make a competition item for next year. In the meantime, I have to practice all the different knots and practice to make an item with an even tension. At our group’s meeting last Read More
Unplug, and be present
Yesterday I shared a scribble Interact with people, not devices written by an unknown author and today I want to challenge you to UNPLUG, AND BE PRESENT with your friends and family. Give undivided attention and make the time count! One of the greatest things when I visit my friends in Aurora is the fact Read More
Write … just write
I’m taking part in a 5 day writing challenge at The Writers College. The first day’s challenge almost had me quitting. But my mother didn’t raise cowards! We take a challenge head on! It did help that I had the privilege to spend my Saturday evening amongst creative people! All their creativity inspired me again Read More
Lydenstyd 2021 uitdaging
Lees ook gerus my Engelse skriffel met vrae en antwoorde rondom Lyndenstyd hier. Hierdie idee het ek ‘n paar jaar gelede gesien en gedink dis nogals ‘n baie oulike idee om te volg tydens Lyndenstyd. Sit elke dag iets in die sak wat jy nie meer gebruik nie en wat nog deur iemand anders gebruik Read More
Lent 2021
Tomorrow, 17 February 2021, is Ash Wednesday and the start of Lent 2021. A lot of people have questions around Lent. So I googled a few questions and answers and posted it below, with links to the original sites where I got the answers from. I hope you enjoy the read and that you will Read More