deur Nicolene van der Mescht Ek is dankbaar vir Oom Piet se sonneblomme. Oooooohhh ek kan die mooi aanskou sonder dat ek dit in stand hoef te hou. Hul groei so mooi hoog, laat my dink aan Liewe Heksie se tuin. Wanneer ek daarna kyk dan word ek rustig in my binneste! Die Liewe Heer se skepping laat mens se Read More
Tag: dankbaarheid
Dag 11 – 125 dae van dankbaarheid
deur Leoné Mostert Vandag is ek dankbaar vir iemand se eerlikheid. Deesdae is die lewe vol weird en fake mense en soms weet ek nie meer wanneer iemand opreg is nie. So, wat gebeur het is die volgende: ek het ’n haar afspraak gemaak…vir ’n perm. I kid you not, ek wil my hare laat perm. Lang storiekort, is dat Read More
Dag 10 – 125 dae van dankbaarheid
deur Didi Cooke Dis vandag vir my verskriklik erg om tussen mense te wees wat baie negatief is, elke dag van hulle lewe, wat nooit die positiewe kan raaksien nie. Ek kan getuig dat die Here vir my ʼn hart kom gee het wat 90% van die kere die glas half vol sien en nie half leeg nie. Ek probeer Read More
Dag 8 – 125 dae van dankbaarheid
deur Surene Esterhuizen Ek ry gister oggend werk toe en die Here weet ek bid gedurig dat ek net graag ʼn nuwer karretjie wil hê, want dié ene van my het al oor die 301 000 kilos op die klok. Nie splinternuut nie, net nuwer! Ek is bitter dankbaar dat ek nie ʼn sent skuld op my jaloppie nie; en Read More
Dag 7 – 125 van dankbaarheid
deur Surene Esterhuizen Saterdagmiddag kyk ek ‘n fliek op TV – Ben Hur. Romeinse tipe agtergrond en dan is daar ‘n paar, amper onbeduidende stukkies in die fliek oor Jesus, waar mense bewus gemaak word van hoe Hy dinge anders doen. Die goedheid in Hom en almal praat daaroor. Maar die fliek gaan hoofsaaklik oor ‘n vriend wat sy beste Read More
Dag 6 – 125 dae van dankbaarheid
deur Reneé Smit Dankbaarheid is wanneer ek in die aand in die yskoue in my bed klim en happy voel omdat ek warm kry en warm kan slaap terwyl ek lê en luister na die reën druppels wat op die dak plons … En weet ek kan nie nat raak nie … En ek kan die natuur beleef met al Read More
Dag 5 – 125 dae van dankbaarheid
deur Nicolene van der Mescht Daardie sagte soentjies op my wang … Fluister in my oor: Ek is baie lief vir jou, mamma! Nat-bekkie soene van my baba dogtertjie, okay sy is amper nie meer ʼn baba nie, maar steeds my baba! Dis als wat my hartsnare roer! Wanneer ek by die werk is dan verlang ek my dood na Read More
Dag 4 – 125 dae van dankbaarheid
deur Leoné Mostert Om iets oor dankbaarheid te skryf, kom nie altyd maklik vir my nie. Sommige mense is pessimisties gebore en groot was my verbasing toe ʼn laerskool juffrou aan my uitgewys het dat ek eintlik ʼn baie negatiewe mens is. She was not wrong. Op ʼn dag scroll ek so deur Facebook en sien ʼn meme oor “dankbaarheid” Read More
Dag 3 – 125 dae van dankbaarheid
deur Didi Cooke Die vraag aan my is nou gevra: waaroor is ek dankbaar? In die lig van die onderwerp is mens geneig om te kyk na wat mens nie het nie en dan daarop te fokus. Wat baie mense nie weet nie … ek het vir jare gestruggle met negatiwiteit. Die struggle is party dae nog steeds real, maar Read More
Dag 1 – 125 dae van dankbaarheid
deur Surene Esterhuizen Dankie, Jehovah El Roi, U is my God wat my sien. Ek is nie alleen in die wêreld nie. U is altyd aan my sy. My dankbaarheid het geen grense wanneer ek besef dat al voel ek alleen, dat God altyd van alles bewus is nie. Hoekom gaan dit soms met my sleg? Waarom kry ek nie Read More