deur Surene Esterhuizen Wanneer mens duskant 50 is wonder mens of jy nog mag droom! Drome droom ook plekke waar jy nog altyd wou kom of dinge wat jy nog wou doen.
Ons stel bekend … Skrywer Leoné
Om ’n bio oor myself te skryf is ’n groot uitdaging. Ek is Leoné Mostert, jack of all trades, master of none. Ek het in 2010 my LLB-graad aan die Nelson Mandela Metropolitan Universiteit cum laude voltooi. Ek het daarna my Meesters in Strafreg – en Prosedure met Mediese Reg as my hoof fokus aangepak. In 2012 het ek ’n Read More
Ons stel bekend … skrywer Marinda
Ek is Marinda van Wyk, 57 jaar jonk, getroud (vir die 2e keer), ma van 2 pragtige dogters: een in Engeland (getroud) en een in Nieu-Seeland. Ek is ook stiefma en -ouma van 3 getroude kinders en 7 kleinkinders.
SKRYF NAWEEK
deur Surene Esterhuizen 28 Desember 2019 het Annette met my ’n onderhoud gevoer op Jou Stasie oor my ervaring om deel te wees van ’n saamskryf-boek. Ek was een van 70 skrywers wat saam geskryf het aan #EkOok met Susan Coetzer as die hoof skrywer. En terwyl ons so heerlik ON AIR gesels besluit Annette om ’n saamskryf-boek te doen Read More
Cruising … buite beheer!
deur Annette Havenga en Surene Esterhuizen Vrydag 17 Januarie 2020 het ongeveer 3000 mense met groot opgewondenheid aan boord die MSC Orchestra gegaan. Die doel was die oop see, vet pret, vertonings met die room van Suid-Afrikaanse sangers en voet aan wal in Walvisbaai. Teen middernag was die skip steeds in die hawe met die hoop dat die weer hulle Read More
Wow! Done & dusted!
by Surene Esterhuizen It has been a while now that I am busy sorting things out and trying to complete WIPs that had been hidden in the closets for a few years now. (I have mentioned before that I get bored quickly, didn’t I?) One of the items, although not hidden, was my burnt orange curtains I bought December 2017 Read More
Agter my lê 2019
deur Surene Esterhuizen Dis so ʼn cliché, maar soos die meeste mense maak ek soms voornemens vir die nuwe jaar – 2019 was geen uitsondering nie.
Day 307 of 2019
by Surene Esterhuizen It is day 307 of 2019 … and yesterday was Wow! Wow!! Wow!!! And another WOW!!!! This was the most epic day of the year! The last time that I was really excited about the RWC was in 1995 – the first year South Africa was allowed to compete and we were the host country too. We Read More
Ek is ’n “librocubicularist”
Ons almal het een of ander tyd bietjie stres wat ons moet hanteer. Hoe hanteer jy dit? Ek lees, luister musiek, skryf (alles is nie altyd publiseerbaar nie) en craft. O ja, en stap! Ek love stap!
MultiChoice, Steve, Afrikaans en ons land
Ek wonder hoeveel mense kyk net vas teen wat hulle wil? Ek het al agtergekom Suid-Afrikaners is maar geneig om soms lekker teen ons ooglede vas te kyk en dan vinnig op die bandwagon te spring van oordeel, name and shame, en boikot!
Dag 112 van 2019
Ons is nou by dag 112 van hierdie jaar! ʼn Tyd gelede – op dag 73 van 365 om presies te wees – het ek geskryf oor nuwejaarsvoornemens! En watter voornemens het dit gemaak tot op daardie dag en watter nie. Sadly, moet ek sê dat op dag 112 – 39 dae later – kan ek niks positiefs byvoeg op Read More
Skinder… Skinner… Gossip … deur Leone Mostert
Mense love ’n lekker stukkie skinderstorie. Skinder. Skinner. Gossip. Hoe meer detail, hoe beter. Hoe meer vieslik of kommin, nóg beter. Dis asof daar ʼn golf van lekkerkry oor iemand se brein spoel wanneer hulle hulself betrek by ʼn lekker skinderstorie. Hul oë beginne glinster soos ʼn weeshuis kind wat Toy Kingdom toe gevat word. Dis ʼn regte “o, my Read More
New Year’s Resolutions!
It is 14 March 2019. Day 73 of 365! And I am wondering how many of you made New Year’s Resolutions and how many of those resolutions made it to today!
Facebook – hoe gereeld comment of like jy iets wat iemand anders post?
Vanoggend sien ek Preline Swart (Vise President Grain SA/Graan SA) se status update op Facebook en ek haal haar met haar toestemming woord vir woord aan: “Ek delete nou mense wat nie comment of like op my goed nie.
Annari ~ van boeke na prentjies deur Surene Esterhuizen
Om mee te begin is ek seker ʼn hele paar mense in die literêre wêreld, sowel as die kunste sal my wil stenig oor dié opskrif! 😊 Maar dit sê dalk eerder iets van my die skrywer: ek is net ʼn plain Jane met ʼn oog vir die mooie, hetsy dit woorde of prentjies is! Maar Annari se skilderye val Read More
13 Dinge wat geestelike sterk mense nie doen nie
In 2013 nadat Amy Morin se man op 26 jarige ouderdom aan ʼn hartaanval oorlede is en sy self deur nog emosionele trauma gegaan het nadat haar ma ook oorlede is, besef sy dat sy met haar sielkundige agtergrond al die tools het om
The wrong side of 40? Or not? by Surene Esterhuizen
A lot has happened the last few weeks of which one thought kept on coming back to me … when is it the wrong side of 40 or the right side of 50?
Ag, flok tog!
Na my post oor geduld of die gebrek aan geduld ‘n paar dae gelede, is hierdie nou so soort van ʼn opvolg. Fibre is uiteindelik tot binne in my huis gebring.
Option or priority?
Value those who value you, and don’t treat those as a priority who treats you like an option.
Maak tyd!
“You often feel tired, not because you’ve done too much, but because you’ve done too little of what spark a light in you.” – Anonymous