Een ding is verseker … as jy my geduld wil beproef, moet jy my voor ʼn rekenaar sit wat lol of my internet werk nie behoorlik nie!! Dis twee van ʼn paar dinge wat my my humeur totally laat verloor!
Tikfoute of spelfoute?
Ja, ek weet … nobody’s perfect!! Maar weet jy, mens kan sien wanneer dit ʼn tikfout is of wanneer mense eenvoudig net nie kan spel nie.
Being a hoarder – is it normal or a disorder?
What is a hoarder? The dictionary gives me the following: Hoarder (noun) a person who hoards things synonyms: collector, saver, gatherer, accumulator, and a few more
Ps 46:10 – “Be still and know that I am God.”
A powerful word to comfort us, but it is also a wake-up call. The context that this verse was written in was in a time of trouble.
Om die naelstring te sny
Om die spreekwoordelike naelstring te sny is geen maklik taak nie. Vra my … ek sukkel al jare daarmee. Daar is sommige mense wat dink dat my seun bietjie meer streetwise is as hulle kids, maar hy is nie werklik nie. Ek probeer om hom darem ook nou nie te styf vas te hou nie … hy moet darem so Read More
Die ewige rusbankreisiger
Ek is ʼn rusbankreisiger … en jy? Ek geniet al my oorsese maatjies se foto’s van hulle reise en is bitterlik jaloers oor elke tree wat hulle op vreemde grond gee, maar wees verseker – ek gun hulle elke oomblik van
Wat maak jy met jou Vitamien W vandag?
Ek loop nou al ʼn geruime tyd – nee, ek jok, jare! – rond met die gedagte dat ek graag ʼn sabatical sal wil doen. Maar ʼn sabatical dink ek is net vir die rykes met onbeperkte fondse of mense waarvan die ander partner ten minste genoeg geld verdien
Selma en Louise
Selma en Louise is al veertig jaar vriendinne. Maar selfs beste vriendinne weet nie alles van mekaar nie. Die hartseer in Selma se lewe ruk haar voete so onder haar uit dat sy op die eerste, beste vliegtuig wil klim. Sy wil net wegkom en
Who will it be?
If you could sit on a park bench and chat for one hour with anyone, past or present, who would it be?
Hoe gaan dit met jou? OK, dankie.
Ek onthou êrens naby die end van 1993 het ek elke oggend dieselfde ritueel deurgegaan. Stap in by ons kantore, en groet almal soos ek die gang afstap. Net voor ek by my eie kantoordeur kom,
Die lewe is te kort vir bollie!
Wanneer die dood letterlik ‘n draai op jou voorstoep kom maak en onverklaarbare dinge met jouself gebeur besef jy: heng, maar die lewe is kort! Veral as jy nog ‘n langlys van dingetjies het wat jy graag wil doen en nog wil leer. Ek wil nog graag Zanzibar toe gaan om ‘n week lank op daardie beautiful eiland te gaan Read More