AUTHOR: Unknown – I wish I knew who to give credit for this. Sunflowers 🌻 turn according to the position of the sun. In other words, they “chase the light.” You might already know this, but there is another fact that you probably do not know! Have you ever wondered what happens on cloudy and rainy days when the sun Read More
Dag 17 – Vroue-maand 2020
deur Surene Esterhuizen Ek het nou Dag 13 laas iets geskryf, maar het besluit ek gaan nou nie my polse afkou omdat ek 3 dae gemis het nie. Ek was besig met navorsing vir daai skriffel oor wanneer laas het jy iets vir die eerste keer gedoen. Intussen … kom ek vergas julle met … … my gunsteling dis se Read More
Dag 13 – Vroue-maand 2020
deur Surene Esterhuizen Elke vrou is bietjie ek-tyd aan haarself verskuldig. Ek het die langnaweek wat verby is bietjie tyd vir myself gevat. Ek het beplan om baie te stap en te lees, maar ek het omtrent net baie geslaap en geëet! Dit was nie noodwendig sleg vir my menswees nie, net die skaal het geprotesteer. Mens hoef egter nie Read More
Dag 12 – Vroue-maand 2020
deur Surene Esterhuizen Tyd is die een kommoditeit waaraan jy absoluut niks kan verander nie. Jy het 24 uur per dag. Jy kan dit nie minder of meer maak nie. Jy kan dit nie vinniger of stadiger laat verbygaan nie. Al is daar wĂŞreldwyd heelwat lande wat nie dieselfde minuut en uur beleef as ons nie, het ons steeds geen Read More
Dag 11 – Vroue-maand 2020
deur Surene Esterhuizen 1 Pet 5:7 – Die Boodskap sĂŞ: “God is nie aan die kant van mense wat te veel van hulleself dink nie; Hy is goed vir mense wat tevrede met hulle self is sonder om windmakerig te wees.” Hy sĂŞ ons is nie beter as ander omdat ons in Hom glo nie. Dan wonder ons hoekom die Read More
Dag 10 – Vroue-maand 2020
deur Surene Esterhuizen Dag 10 se post – wanneer julle die onderstaande lees, sal julle verstaan hoekom Dag 10 eers vandag gedeel word. ’n Tyd gelede het ek ’n blog geskryf oor ’n Afrikaanse sepie: Sonkring. Die program is ĂŞrens in die 90s geskiet en ek het veral opgelet na die feit dat daar nog nie selfone was nie. Jy Read More
Dag 9 – Vroue-maand 2020
deur Surene Esterhuizen Gelukkig Vroue-dag 2020! Mag jy vandag besef: jy is sterker as wat jy dink jy is! Ek is vroeg wakker en soek op YouTube of Nuwe Lewe Familiekerk se diens al beskikbaar is, maar ek is te vroeg en ietsie pop op van Joyce Meyer (volg die skakel en kyk gerus na haar video) en ek besef Read More
Dag 8 – Vroue-maand 2020
Deur Surene Esterhuizen Sjoe! Vandag se post is bietjie laat, maar internet toegang is ‘n luukse hier waar ek nou is. Vandag dedicate ek aan Ma-wees. Gister het my kind vir die dag uitgegaan en saam met vriende Tafelberg te voet opgegaan. Voordat ek werk toe is, het ek eers vir hom en sy vriende gebid vir beskerming. Maar nes Read More
Dag 7 – Vroue-maand 2020
deur Surene Esterhuizen Ek sien uit na die langnaweek en ’n heerlike roadtrip na Bonnievale. Ek kan nie wag nie!! Dit gaan hopelik ’n siel verrykende naweek wees en dan het ek nog twee boeke op my lys wat ek ook wil klaar lees. Ek wil net slaap, gaan stap – hopelik speel die weer saam. Hier is solank ’n Read More
Dag 6 – Vroue-maand 2020
deur Surene Esterhuizen Vandag wil ek fokus op jou gedagtes. In Spreuke 4:23 sê die wyse Salomo: “Wees veral versigtig met wat in jou hart omgaan, want dit bepaal jou hele lewe.” Elke keer wanneer ek ’n self-help boek koop of op YouTube gaan soek na sulke videos, is daar altyd iemand wat iets te sê het oor die mense wat geld maak uit mense soos Read More
Dag 5 – Vroue-maand 2020
deur Surene Esterhuizen Vandag fokus ek op DANKBAARHEID … ek word vanoggend op Facebook herinner aan iets wat ek ’n paar jaar gelede daar gedeel het:  Wat as jy vandag wakker geword het met slegs dit waarvoor jy God gister bedank het? Sjoe! Die groot vraag is egter: het ek ooit gisteraand vir enige iets dankie gesĂŞ? Het ek dankie Read More
Dag 4 – Vroue-maand 2020
deur Surene Esterhuizen Almal van ons het ’n happy place. Dis daardie plek waarheen jy gaan om net weer te connect met jou siel. My happy place is altyd ĂŞrens in die natuur, maar my ultimate plek is by die see. Altyd met ’n sak vol boeke byderhand. Ek koop permanent boeke aan … en so het ek altyd iets Read More
Dag 3 – Vroue-maand 2020
deur Surene Esterhuzien Vandag bring ek hulde aan een van favourite boeke: Koeke en terte, uitgegee deur Lux Verbi en geskryf deur Susan Coetzer – skrywer en motiveringspreker van formaat. Verlede jaar, Oktober, kry ek by ʼn ander Susan ʼn paar boeke vir my verjaardag. Een van die present-boeke is Koeke en Terte. Ek het dit uiteindelik hierdie naweek klaar Read More
Dag 2 – Vroue-maand 2020
deur Surene Esterhuizen Vandag bring ek hulde aan die ander vroue in my lewe: vriendinne.
Dag 1 ~ Vroue-maand 2020
deur Surene Esterhuizen Op hierdie eerste dag van Vroue-maand wil ek hulde bring aan die eerste vrou in my lewe: my Moeksie. My ma was ’n streng ma, en ja, as kind het ek dit baie kere gehaat wanneer maats baie meer vryheid gehad het as ek. As ek dink aan die situasies waarin sommige van hulle hul bevind het, Read More
Ons vier Vroue-maand
deur Surene Esterhuizen Elke jaar vier Suid-Afrikaanse vroue Vroue-dag op 9 Augustus. Elke jaar op Vroue-dag neem ek en vriendin, Marizanne, deel aan ’n stap vir vroue om Vroue-dag te vier en daarna gaan eet ons ’n heerlike ontbyt by Arnold’s on Kloof in Kaapstad. Helaas, gaan ons hierdie jaar nie aan ’n formele stap deelneem op Vroue-dag nie. Maar Read More
Sonkring – sepie uit die 90’s
deur Surene Esterhuizen So ‘n week of wat gelede sien ek op Facebook dat Ilza Roggeband besig is om ‘n Afrikaanse sepie uit die 90’s – Sonkring – te kyk. Ek soek en ek vind dit en ‘n hele paar ander Afrikaanse flieks en sepies. Vir ‘n hele week lank kyk ek elke aand ‘n paar episodes en dit tref Read More
What do you bring into your life?
Surene Esterhuizen borrowed this from somewhere on Facebook Whatever you want to bring into your life, you must GIVE it. Do you want love? Then give it. Do you want appreciation? Then give it. Do you want understanding? Then give it. Do you want joy and happiness? Then give it to others. You have the ability to give so much Read More
Melissa Massyn terug op SA bodem
deur Annette Havenga Na twee maande in Bali, Indonesië, het aktrise Melissa Massyn saam met sowat 150 Suid-Afrikaners na ’n lang vlug weer op Suid-Afrikaanse grond voet neer gesit.
Part 3 – Interview with the devil
by Surene Esterhuizen PLEASE TAKE NOTE: The names mentioned in this article are not the real names of the scammers. Scammer no 3 has given me permission to use his photos in this article, I have however removed his real name to avoid the so-called naming and shaming. Interview with the devil … some people will say that I am Read More